RSG Geldsake met Moneyweb

By Moneyweb Radio

Listen to a podcast, please open Podcast Republic app. Available on Google Play Store and Apple App Store.

Image by Moneyweb Radio

Category: Investing

Open in Apple Podcasts


Open RSS feed


Open Website


Rate for this podcast

Subscribers: 41
Reviews: 0
Episodes: 150

Description

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.

Episode Date
Die Bank van Amerika verwag R70 miljard-belastingmeevaller danksy edelmetale
Oct 16, 2026
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Oct 16, 2026
Belastingtoegewings: So gebruik jy die stelsel wettig tot jou voordeel
Oct 16, 2026
Slegs 10% van aftreefondslede op koers vir volhoubare aftrede
Oct 16, 2026
Die JSE styg aan die einde van die week en die goudprys hou aan met styg
Oct 16, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 16 Oktober 2026
Oct 16, 2026
“Ek het altyd gedroom oor klippe”
Oct 15, 2026
R700 miljard in die skadu: Die enorme koste van SA se onwettige ekonomie
Oct 15, 2026
PSG se bates groei sterk, maar winsgroei bly gedemp
Oct 15, 2026
Markoorsig
Oct 15, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 15 Oktober 2026
Oct 15, 2026
Wees BAIE versigtig vir KI-voorspellings van kriptopryse
Oct 14, 2026
Ascendis se denotering betaal vinnig dividende
Oct 14, 2026
Van Sassa-geld tot dobbeladvertensies: Sun International verskerp beheer
Oct 14, 2026
SA se medisynebedryf verloor 2 500 poste – nou gryp Ramaphosa in
Oct 14, 2026
Markoorsig
Oct 14, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 14 Oktober 2026
Oct 14, 2026
Suid-Afrikaners spandeer amper soveel op dobbel as gesondheidsorg
Oct 13, 2026
Die aantal melkboere het in 'n dekade halfveer
Oct 13, 2026
Diversifikasie is nie 'n smartieboks nie
Oct 13, 2026
Knoflokskraal: Regering trek streep teen verdere onwettige uitbreiding
Oct 13, 2026
Buitelanders weer “verlief” op Clicks
Oct 13, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 13 Oktober 2026
Oct 13, 2026
Dié masjien kan (amper) alles doen
Oct 12, 2026
Stygende staatskuld en kapitaalmarkkoerse kan ryk lande gou armer maak
Oct 12, 2026
Boxer vorder fluks tot 600 winkels
Oct 12, 2026
Kommissie wil Premier se oorname van Rhodes omkeer
Oct 12, 2026
Sepie speel homself uit by African Bitcoin Corporation
Oct 12, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 12 Oktober 2026
Oct 12, 2026
Okosa se nuwe datareëls word uitgestel ná MTN en Vodacom hof gaan
Oct 09, 2026
Die hof stel regssektorbemagtigingskode tersyde
Oct 09, 2026
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Oct 09, 2026
Die JSE styg aan die einde van die week en die goudprys hou aan met styg
Oct 09, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 9 Oktober 2026
Oct 09, 2026
Tinus drink koffie met FNB se Chris Labuschagne
Oct 08, 2026
Mediese fondse word duurder weens benuttingsdruk en vertraagde hervormings
Oct 08, 2026
Die Suid-Afrikaanse suikerrietvereniging vra dat belastings geskrap word
Oct 08, 2026
Goudprys op $4 200 per ons ontsluit nuwe reserwes in Suid-Afrika
Oct 08, 2026
Die mark bly maar skrikkerig te midde van ‘n hoë olieprys
Oct 08, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 8 Oktober 2026
Oct 08, 2026
Luno vir die tweede opeenvolgende jaar as kriptomark van die jaar aangewys
Oct 07, 2026
Dragtige Ankole-vers verkoop vir rekordprys van R6,4 miljoen
Oct 07, 2026
Daar is ‘n nuwe plan vir elektrisiteitopwekking
Oct 07, 2026
Die aankoopindeks sak te midde van stygende brandstofpryse en hawekniehalterings
Oct 07, 2026
Die Wêreldbank verhoog groeivoorspelling vir Sub-Sahara-Afrika na 4,3%
Oct 07, 2026
Na gister se oplewing is markte vandag beduidend laer
Oct 07, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 07 Oktober 2026
Oct 07, 2026
Olie sak na minder as $100 per vat
Oct 06, 2026
Die vraag na opgeleide skaaphonde dryf veilingspryse op
Oct 06, 2026
Hoe goed doen ons met die entstowwe teen bek-en-klou
Oct 06, 2026
Mediese fondse kondig tariefverhogings aan: Hoe om die regte plan te kies
Oct 06, 2026
Gemfields het nuwe teikens vir Montepuez-robynmyn ná ‘n afskrywing van $125 miljoen
Oct 06, 2026
Die Nasionale Verbruikerskommissie stel ‘n register vir ongevraagde bemarking in plek
Oct 06, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 06 Oktober 2026
Oct 06, 2026
Brandstofprysverhoging van meer as R3 per liter op hande
Oct 05, 2026
Kuberaanvalle op banke neem toe met die gebruik van KI
Oct 05, 2026
Eiendomsverkoopvolumes daal nasionaal met 8% in die tweede kwartaal
Oct 05, 2026
Likwidasies in Suid-Afrika daal met 15% in Augustu
Oct 05, 2026
Turkye likwideer 131 beleggingsfondse ná $20 miljard-krisis
Oct 05, 2026
Ons beurs sak terug vanmiddag en olie bly duur
Oct 05, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 5 Oktober 2026
Oct 05, 2026
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Oct 02, 2026
Ozow brei uit van bankbetalings na 'n omvattende betalingsplatform
Oct 02, 2026
Hierdie is die grondbeginsels van batesamestelling in wisselvallige markte
Oct 02, 2026
Meer as 10 miljoen kan nie hulle skuld betaal nie
Oct 02, 2026
Die JSE styg aan die einde van die week en die olieprys sak onder $100 per vat
Oct 02, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 02 Oktober 2026
Oct 02, 2026
Eskom wil kripto myn
Oct 01, 2026
FSCA trek vyf CFD-firmas se lisensies terug
Oct 01, 2026
’n Derde mediese skema verhoog 2027-tariewe met 7,9%
Oct 01, 2026
Groen ID op pad uit – digitale identiteit op pad in
Oct 01, 2026
Markoorsig
Oct 01, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 01 Oktober 2026
Oct 01, 2026
Capitec groei steeds teen byna 20% – maar kredietverliese neem toe
Sep 30, 2026
Dit was D-Dag vir Eskokm-kliënte om sonstelsels te registreer
Sep 30, 2026
“We want to set the PIC straight” – Dlamini
Sep 30, 2026
Die 3de kwartaal was ’n watertrapkwartaal
Sep 30, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 30 September 2026
Sep 30, 2026
R3 miljoen vir ‘n bul van 'n Springbokram
Sep 29, 2026
Windkrag skuif see toe: 810 MW-projek vir Richardsbaai in die pyplyn
Sep 29, 2026
Mediesefondsverhogings: CMS wil 3,8% hê, eerste fondse kies 7,9%
Sep 29, 2026
Gold Fields se reusebod: Goudstryd kan nou vyandig raak
Sep 29, 2026
Anthropic het groot noteringsplanne
Sep 29, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 29 September 2026
Sep 29, 2026
KI bied groot geleenthede vir KMO’s – mits hulle dit reg gebruik
Sep 28, 2026
Finansiering van die oorgang na herlewingslandbou
Sep 28, 2026
Goud blink, maar SA se mynbedryf is op sy knieë – Peter Major
Sep 28, 2026
Medisynekrisis: Pryse styg 2,88% teenoor produksiekoste van tot 40%
Sep 28, 2026
Gold Fields vry na Northern Star
Sep 28, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 28 September 2026
Sep 28, 2026
Diversifiseer om ekonomiese risiko's te verminder
Sep 25, 2026
Is VSA-besighede bekommerd oor SA?
Sep 25, 2026
Die JSE is 14% laer as in Februarie
Sep 25, 2026
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Sep 25, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 25 September 2026
Sep 25, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 24 September 2026
Sep 24, 2026
Rooibos is in SA se DNS
Sep 24, 2026
Basotho-komberse práát, as jy mooi luister
Sep 24, 2026
Van die onderwysershuis tot FNB se uitvoerende hoof
Sep 23, 2026
Elektriese vragmotors wil 'n punt bewys
Sep 23, 2026
R301 se aandeletransaksies kos Wheatley R5 miljoen
Sep 23, 2026
Rentekoers styg, al bly inflasie laer as verwag
Sep 23, 2026
Markoorsig
Sep 23, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 23 September 2026
Sep 23, 2026
Private sektor gaan help om SA se bek-en-klouseer-entstof te vervaardig
Sep 22, 2026
Bank Zero verdien sy eerste wins
Sep 22, 2026
Mudzinganyama-saak: Wanneer raak privaat gedrag jou werkgewer se probleem?
Sep 22, 2026
Itac wil die storting van sement van Mosambiek en Viëtnam stop
Sep 22, 2026
Markoorsig
Sep 22, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 22 September 2026
Sep 22, 2026
Van plaaswerktuie tot reuse-geel masjiene: Bell se verhaal
Sep 21, 2026
17 hofsake in vyf jaar: Interkaap se stryd om passasiers te vervoer
Sep 21, 2026
Isibaya se swak opbrengs kos GEPF byna R70 miljard
Sep 21, 2026
Remgro se groot jaar: Wins skiet op en diskonto krimp
Sep 21, 2026
STADIO baat by Alsi-insluiting
Sep 21, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 21 September 2026
Sep 21, 2026
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Sep 18, 2026
Stitch Group het ‘n nuwe buitelandse betalingsdiens vir maatskappye
Sep 18, 2026
Hou maar hierdie finansiële inligting vir jouself
Sep 18, 2026
Verbruikersvertroue styg in die derde kwartaal ondanks druk op huishoudings
Sep 18, 2026
Markte sak terug aan die einde van die week en die rand klou aan sy waarde teen die dollar
Sep 18, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 18 September 2026
Sep 18, 2026
Finansiële advies is nie so maklik soos fietsry nie
Sep 17, 2026
Sasol het groot planne vir sy kookolie-vliegtuigbrandstof
Sep 17, 2026
Die Konstitusionele Hof bevind die nuwe verkrygingswet ongrondwetlik
Sep 17, 2026
Dit neem 34 maande om wetgewing goedgekeur te kry
Sep 17, 2026
Momentum kry al hoe meer momentum
Sep 17, 2026
Markoorsig
Sep 17, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 17 September 2026
Sep 17, 2026
Amerikaanse Senaat slaan kriptobedryf in die maag
Sep 16, 2026
Wat is die verskil tussen wisselvalligheid en beleggingsrisiko?
Sep 16, 2026
Dié Paarlse besigheid het ’n dorp vir All Black-ondersteuners in Dinokeng gebou
Sep 16, 2026
Ekonome voorsien steeds swak ekonomiese toestande
Sep 16, 2026
VSA-visumbeperkings: Wat beteken dit vir Suid-Afrika?
Sep 16, 2026
Die JSE word weer ‘n kommoditeitsmark
Sep 16, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 16 September 2026
Sep 16, 2026
BKS-inentings dalk binnekort verpligtend
Sep 15, 2026
Beleggings is nie so ingewikkeld nie
Sep 15, 2026
Aktiewe en passiewe beleggings werk mooi saam
Sep 15, 2026
Wie en wat is Aniko Dangote, die rykste man in Afrika?
Sep 15, 2026
Die Tesourie wil inspring om Johannesburg in drie jaar reg te ruk
Sep 15, 2026
Die Fed besluit môre oor rentekoerse
Sep 15, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 15 September 2026
Sep 15, 2026
Buitelanders val oor hulle voete om in Kaapse KI-maatskappy te belê
Sep 14, 2026
Dié annuïteit-bydraes kán deel word van jou boedel
Sep 14, 2026
Rugby Rivalry laat die geld rol
Sep 14, 2026
Solar maak R21.8 miljard-aanbod vir Omnia
Sep 14, 2026
Olie loop in die verkeerde rigting
Sep 14, 2026
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 14 September 2026
Sep 14, 2026
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Sep 11, 2026