Radio Scriptura

By scriptura.co.za

Listen to a podcast, please open Podcast Republic app. Available on Google Play Store and Apple App Store.


Category: Christianity

Open in Apple Podcasts


Open RSS feed


Open Website


Rate for this podcast

Subscribers: 1
Reviews: 0
Episodes: 395

Description

Welkom by Radio Scriptura. 2 Timotheus 3:16,17 sê die hele Skrif is deur God ge-asem. Op hierdie Gereformeerde potgooi wil ons vanuit die Skrif leer, weerlê, reg wys en onderrig, sodat God se mense volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie werk.

Episode Date
Apologetiek - Waarom verskillende benaderings?
May 26, 2026
Luisteraarsvraag: Christus se teenwoordigheid in die elemente van die Nagmaal
May 12, 2026
Perspektief - April 2026
May 05, 2026
Tekskritiek - 'n Onderhoud met Professor Jorrie Jordaan
Apr 28, 2026
Apologetiek - Wat is apologetiek?
Apr 21, 2026
Wat sê die vers? Johannes 12:32
Apr 14, 2026
Paasfees ... en mense wat daar was
Apr 02, 2026
Pastoraal: Skinderstories
Mar 31, 2026
Wat sê die vers? Spreuke 29:18
Mar 24, 2026
Luisteraarsvraag: Armageddon
Mar 17, 2026
Pastoraal - Enkellopend en Alleen
Mar 10, 2026
Pastoraal: Bejaard en eensaam
Feb 24, 2026
Pastoraal: Afwesige Vaders
Feb 17, 2026
Luisteraarsvraag: Lei ons nie in die versoeking nie
Feb 10, 2026
Perspektief: Januarie 2026
Feb 03, 2026
Pastoraal: Konflik in die Kerk
Jan 27, 2026
Pastoraal: Sosiale media en my kind
Jan 20, 2026
Wat sê die Vers? 1 Thes 5:21
Jan 13, 2026
Terugkyk op 2025
Dec 16, 2025
Luisteraarsvraag: God die Vader en God die "Moeder"?
Dec 09, 2025
Perspektief: November 2025
Dec 02, 2025
Wat sê die vers? Handelinge 2:38
Nov 25, 2025
Wat sê die vers? Spreuke 4:23
Nov 18, 2025
Wat sê die vers? Kolossense 1:15
Nov 11, 2025
Perspektief - Oktober 2025
Nov 04, 2025
Die Reformasie - Die Geloofsbelydenis van Nicea
Oct 28, 2025
Wat sê die vers: Matteus 17:20
Oct 21, 2025
Luisteraarsvraag: Dekonstruksie van geloof
Oct 14, 2025
Skrywe aan lidmaat van GK Nelspruit op FB
Oct 09, 2025
Menslike Seksualiteit: Waarheid en liefde vir mense wat worstel
Oct 07, 2025
Perspektief: September 2025
Sep 30, 2025
Menslike Seksualiteit - Herstel Deel 4 – Enkellopend, gesinslewe en seksuele opvoeding
Sep 23, 2025
Menslike Seksualiteit: Herstel (deel 3) - Bekering en huweliksrolle
Sep 16, 2025
Perspektief: Augustus 2025
Sep 02, 2025
Menslike Seksualiteit: Herstel Deel 2 - Pornografie se vernietigende mag
Aug 26, 2025
Menslike Seksualiteit: Herstel – Struikel, bekering en heiligmaking
Aug 19, 2025
Luisteraarsvraag: Is Christus teenwoordig met nagmaal?
Aug 12, 2025
Perspektief: Julie 2025
Aug 05, 2025
Menslike Seksualiteit: Verlossing - die evangelie bring bevryding
Jul 29, 2025
Menslike Seksualiteit: Sondeval Deel 2 – Begeertes, versoeking en veroordeling
Jul 22, 2025
Menslike Seksualiteit - Sondeval – Die oorsprong van seksuele gebrokenheid
Jul 01, 2025
Menslike Seksualiteit: Skepping (Deel 3) - Die huwelik en God se oorspronklike ontwerp
Jun 24, 2025
Menslike Seksualiteit: Skepping deel 2 - Geslagsideologie en Verwarring
Jun 17, 2025
Perspektief: Mei 2025
Jun 10, 2025
Menslike Seksualiteit: Skepping Deel 1 - Geslag en beeld van God
Jun 03, 2025
Luisteraarsvraag: Hoe benader ons Sewendedag Adventiste?
May 27, 2025
Menslike Seksualiteit: Troos en sekerheid van 'n nuwe identiteit in Christus
May 20, 2025
Perspektief: April 2025
May 13, 2025
Nuwe Dissipels: Die laaste dae
May 06, 2025
Perspektief: Maart 2025 - NK Kerk Namibië
Apr 29, 2025
Nuwe Dissipels: Gebed
Apr 22, 2025
Nuwe Dissipels: Die Bybel is die Woord van God
Apr 15, 2025
Nuwe Dissipels: 'n Lidmaat van die Kerk
Apr 08, 2025
Nuwe gelowiges: Wedergeboorte
Mar 25, 2025
Perspektief: Februarie 2025
Mar 11, 2025
Nuwe Dissipels: Glo die Evangelie
Feb 25, 2025
Nuwe Dissipels: Wie is ek?
Feb 18, 2025
Nuwe Dissipels: Wie is God - Drie-eenheid
Feb 11, 2025
Perspektief: Januarie 2025
Feb 04, 2025
Nuwe Dissipels: Wie is God?
Jan 28, 2025
Nuwe Dissipels: Wat is 'n christen?
Jan 21, 2025
Perspektief: November 2024
Dec 03, 2024
Die weg van almal op aarde: Ewige heerlikheid
Nov 26, 2024
Die weg van almal op aarde: Die nuwe hemel en aarde
Nov 12, 2024
Perspektief: Oktober 2024
Nov 05, 2024
Die weg van almal op aarde: Die laaste oordeel
Oct 29, 2024
Die weg van almal op aarde: Die opstanding van die dooies
Oct 22, 2024
Die weg van almal op aarde - Die stand van die siel na die dood
Oct 15, 2024
Perspektief: September 2024
Oct 08, 2024
Luisteraarsvraag - Bewyse vir God se bestaan
Oct 01, 2024
Die weg van almal op aarde: Voorbereidings vir jou dood
Sep 24, 2024
Die weg van almal op aarde: Wanopvattings oor die dood
Sep 17, 2024
Perspektief: Augustus 2024 - Gereformeerde kerke loop leeg
Sep 10, 2024
Die weg van almal op aarde: 'n Reeks oor die dood
Aug 27, 2024
Berading: Die rol van die ouderling en predikant
Aug 20, 2024
Perspektief: Julie 2024
Aug 06, 2024
Luisteraarsvraag: Lotery versus mediese fonds
Jul 30, 2024
Berading: Medegelowiges wat beraad
Jul 23, 2024
Berading: Die rol van die plaaslike gemeente en Bybelse prediking
Jul 16, 2024
Berading - die kerk en sielkundiges
Jul 09, 2024
Perspektief: Junie 2024 - Vervolging van christene en die seks expo
Jul 01, 2024
Huweliksvoorbereiding: Beloftes vir ons Huwelik
Jun 25, 2024
Huweliksvoorbereiding: Soos een Vlees
Jun 18, 2024
Perspektief: Mei 2024
Jun 11, 2024
Huweliksvoorbereiding: Die rol van die man en die vrou
Jun 03, 2024
Huweliksvoorbereiding: Hoe begin ons die verhouding reg?
May 28, 2024
1 Timoteus 2 vir vandag
May 21, 2024
Hemelvaart
May 14, 2024
Pastoraal: Sondebelydenis en Vergifnis
May 07, 2024
Perspektief: April 2024 - Konferensies
Apr 30, 2024
Pastoraal: Woede
Apr 23, 2024
Pastoraal: Werke van die bose
Apr 16, 2024
Pastoraal: Psigopatie
Apr 09, 2024
Perspektief: Maart 2024 - Kruistogte en Paasstasies
Apr 02, 2024
Pastoraal: Verslaaf aan pornografie
Mar 26, 2024
Pastoraal: Verwaandheid
Mar 19, 2024
Luisteraarsvraag: Was die ou kerkvaders gereformeerd?
Mar 12, 2024
Wat sê die vers? 1 Timótheüs 1:15
Mar 05, 2024
Perspektief: Februarie 2024
Feb 27, 2024
Wat sê die vers? 1 Petrus 3:18-20
Feb 20, 2024
Wat sê die vers? Jakobus 5:14-15
Feb 13, 2024
Wat sê die vers? Markus 16:16
Feb 06, 2024
Perspektief: Januarie 2024
Jan 30, 2024
Wat sê die vers? 1 Samuel 16:14
Jan 23, 2024
Luisteraarsvraag: Ware kerk en valse kerk
Jan 16, 2024
'n Nuwe jaar vir Scriptura
Jan 09, 2024
Die Tien Gebooie - Wet en Evangelie
Dec 12, 2023
Die Tien Gebooie: Die Tiende Gebod
Dec 05, 2023
Perspektief: November 2022
Nov 28, 2023
Die Tien Gebooie: Die Negende Gebod
Nov 21, 2023
Die Tien Gebooie: Die Agtste Gebod
Nov 14, 2023
Die Tien Gebooie: Die Sewende Gebod
Nov 07, 2023
Perspektief: Oktober 2023
Oct 30, 2023
Die Tien Gebooie: Die Sesde Gebod
Oct 24, 2023
Die Tien Gebooie: Die Vyfde Gebod
Oct 17, 2023
Perspektief: September 2023
Oct 10, 2023
Die Tien Gebooie: Die Vierde Gebod
Sep 26, 2023
Die Tien Gebooie: Die Derde Gebod
Sep 19, 2023
Die Tien Gebooie: Die Tweede Gebod
Sep 05, 2023
Perspektief: Augustus 2023
Aug 29, 2023
Die Tien Gebooie: Die Eerste Gebod
Aug 22, 2023
Luisteraarsvraag: Kunsmatige Intelligensie
Aug 15, 2023
Die Tien Gebooie: Die Evangelie van die Wet
Aug 08, 2023
Perspektief: Julie 2023
Aug 01, 2023
Die Tien gebooie: Drievoudige toepassing van die Wet
Jul 25, 2023
Die Tien Gebooie: Die Mosaïese verbond as bediening van genade
Jul 18, 2023
Perspektief: Junie 2023
Jul 11, 2023
Predikante, teologiese opleiding & die Gereformeerde Teologiese Akademie
Jun 27, 2023
Pastoraal: Narsisme
Jun 20, 2023
Luisteraarsvraag: Intercession?
Jun 13, 2023
Pastoraal: Selfmoord
Jun 06, 2023
Perspektief: Mei 2023
May 30, 2023
Pastoraal: Medelye en Empatie
May 23, 2023
Pastoraal: Drankmisbruik
May 15, 2023
Pastoraal: Werkolisme
May 09, 2023
Perspektief: April 2023
May 02, 2023
Pastoraal: Hulp vir transgender kwessies
Apr 25, 2023
Pastoraal: Boelie
Apr 18, 2023
Luisteraarsvraag: The Chosen en afbeeldings van God
Apr 11, 2023
Wat sê die vers? Romeine 8:28
Apr 04, 2023
Perspektief: Maart 2023
Mar 28, 2023
Wat sê die vers? 1 Kor 4:20
Mar 21, 2023
Wat sê die vers? Psalm 37:4
Mar 14, 2023
Wat sê die vers? Eksodus 21:23-25
Mar 07, 2023
Perspektief: Februarie 2023
Feb 28, 2023
Wat sê die vers? 1 Korinthiërs 10:13
Feb 21, 2023
Luisteraarsvraag: Hoekom gebeur slegte dinge met mense?
Feb 14, 2023
Wat sê die Vers? Johannes 14:13-14
Feb 07, 2023
Perspektief: Januarie 2023 Sinode
Jan 31, 2023
Wat sê die vers? 2 Kronieke 7:14
Jan 24, 2023
Gebed: Die Amen op ons gebede
Jan 16, 2023
Gebed: Die Afsluiting
Jan 10, 2023
Gebed: Lei ons nie in die versoeking nie
Dec 06, 2022
Perspektief: November 2022
Nov 29, 2022
Gebed: Vergeef ons ons skulde
Nov 15, 2022
Perspektief Oktober 2022
Nov 01, 2022
Gebed: Gee ons vandag ons daaglikse brood
Oct 25, 2022
Luisteraarsvrae: Nagmaal en vroue predikante
Oct 18, 2022
Gebed: Laat U wil geskied ...
Oct 11, 2022
Perspektief: September 2022
Oct 04, 2022
Gebed: Tweede bede - Laat U koninkryk kom
Sep 27, 2022
Gebed: Laat U naam geheilig word
Sep 20, 2022
Gebed: Ons Vader wat in die hemel is
Sep 13, 2022
Gebed: Inleiding tot die Onse Vader
Sep 06, 2022
Perspektief: Augustus 2022
Aug 30, 2022
Gebed: Hoe en wat bid ons?
Aug 23, 2022
Luisteraarsvraag: Praktiese wenke vir Evangelisasie
Aug 16, 2022
Gebed: Waarom bid ons?
Aug 09, 2022
Ons hoop in Christus: Die Here het medelye met ons
Aug 02, 2022
Perspektief: Julie 2022
Jul 25, 2022
Ons hoop in Christus: Die Here is by jou en hoor jou gebede
Jul 19, 2022
Ons hoop in Christus: Die Here is 'n rots in ons lewensstorms
Jul 12, 2022
Roe v. Wade aborsie wetgewing omgekeer
Jul 05, 2022
Perspektief: Junie 2022
Jun 27, 2022
Ons hoop in Christus: Die teenwoordigheid van die Here
Jun 21, 2022
Ons hoop in Christus: die soewereiniteit van God
Jun 07, 2022
Perspektief: Mei 2022
May 31, 2022
Ons hoop in Christus - Ons ware hoop en troos
May 24, 2022
Ons hoop in Christus - Ons lewende hoop en blydskap
May 17, 2022
Ons hoop in Christus: Die Here gee wysheid wanneer ons beproef word
May 10, 2022
Perspektief: April 2022
May 03, 2022
Ons hoop in Christus - Ons hemelse seëninge
Apr 26, 2022
Die Erediens - Gereformeerde aanbidding en sakramente
Apr 19, 2022
Luisteraarsvraag: Selfhelpboeke?
Apr 12, 2022
Die Erediens: Gereformeerde aanbidding en liturgie
Apr 05, 2022
Perspektief: Maart 2022
Mar 29, 2022
Die Erediens: Bybelse prediking
Mar 15, 2022
Die Erediens: Wat is 'n erediens?
Mar 08, 2022
Perspektief: Februarie 2022
Mar 01, 2022
Dissipelskap: Toerusting en Praktyk
Feb 21, 2022
Luisteraarsvraag: Hoe is gelowiges in die Ou Testament gered?
Feb 15, 2022
Dissipelskap: Doop en dissipelskap
Feb 08, 2022
Perspektief: Januarie 2022
Feb 01, 2022
Dissipelskap: Die koste van dissipelskap
Jan 25, 2022
Dissipelskap: Waar maak ons dissipels?
Jan 18, 2022
Dissipelskap: Wat is dissipelskap?
Jan 10, 2022
Kersfees - die Woord het vlees geword
Dec 21, 2021
2021 in Perspektief
Dec 14, 2021
Wat sê die Vers? Mattheus 7:1
Dec 07, 2021
Perspektief: November 2021
Nov 30, 2021
Wat sê die Vers? Fil 4:13
Nov 23, 2021
Wat sê die Vers? Jeremia 29:11
Nov 16, 2021
Luisteraarsvraag: Is dit moontlik om te vergewe sonder om te versoen?
Nov 08, 2021
Perspektief: Oktober 2021
Nov 02, 2021
Wat sê die Vers? Openbaring 3:20
Oct 22, 2021
Wat sê die Vers ? Mattheus 18:20
Oct 19, 2021
Perspektief: September 2021
Sep 28, 2021
Pastoraal: Kinders en Trauma
Sep 21, 2021
Pastoraal: Sosiale Aanvaarding
Sep 14, 2021
Luisteraarsvrae: God se Soewereiniteit
Sep 07, 2021
Perspektief: Augustus 2021
Aug 31, 2021
Pastoraal: Konflikhantering
Aug 24, 2021
Pastoraal: Egskeiding
Aug 16, 2021
Pastoraal: Het ek die onvergeeflike sonde gepleeg?
Aug 10, 2021
Perspektief: Julie 2021
Aug 03, 2021
Pastoraal: Geloofsekerheid
Jul 27, 2021
Pastoraal: Chroniese Moegheid
Jul 20, 2021
Junie 2021 in Perspektief: Gelowiges en 'n politieke bewussyn
Jul 13, 2021
Luisteraarsvraag: Hoe om ouers te motiveer tot verbondsonderrig?
Jul 06, 2021
Pastoraal: Eetversteurings
Jun 29, 2021
Pastoraal: Angs en Vrees - Hoe help ek?
Jun 22, 2021
Pastoraal: Angs en Vrees
Jun 15, 2021
PEPUDA: Voorgestelde wetgewing en godsdiensvryheid
Jun 08, 2021
Mei in Perspektief
Jun 01, 2021
Wat is die Evangelie?
May 24, 2021
Ampte: Die predikant as lerende ouderling
May 11, 2021
Ampte: Die amp van Ouderling
Apr 27, 2021
Luisteraarsvrae: Hoe beskerm ek my kind teen pornografie?
Apr 20, 2021
Ampte: Amp van Diaken
Apr 13, 2021
Perspektief: Maart 2021
Apr 06, 2021
Ampte: Roeping
Mar 30, 2021
Ampte: Die Amp van Gelowige
Mar 23, 2021
Ouerskap: Bybelse Kind-wees
Mar 16, 2021
Ouerskap: Bybelse Ma-wees
Mar 09, 2021
Februarie in Perspektief
Mar 02, 2021
Ouerskap: Bybelse Pa-wees
Feb 23, 2021
Luisteraarsvrae: Die lewe na die dood, engele, gerubs en serafs.
Feb 16, 2021
Ouerskap: Dissipline
Feb 09, 2021
Perspektief: Januarie 2021 - Eredienste en huidige regulasies van die regering
Jan 29, 2021
Ouerskap: Ouerskap is Herderskap
Jan 26, 2021
Ouerskap: Wat is vir God belangrik mbt ouerskap?
Jan 19, 2021
Perspektief: November 2020
Dec 01, 2020
Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is 'n Geloof-alleen teologie
Nov 24, 2020
Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is verbondsteologie
Nov 17, 2020
Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is 'n "Christus-alleen" teologi
Nov 09, 2020
Kerkmusiek en Himnologie 2
Nov 02, 2020
Perspektief: Oktober 2020
Oct 27, 2020
Hoekom is ek gereformeerd? Want gereformeerde teologie is Skrifgefundeerd
Oct 20, 2020
Hoekom is gereformeerd? Want gereformeerde teologie is Godgesentreerd
Oct 13, 2020
Hoekom is ek gereformeerd? Almal is 'n teoloog
Oct 06, 2020
Perspektief: September 2020
Sep 29, 2020
Luisteraarsvraag: Waar is God as die boosheid skynbaar seëvier?
Sep 22, 2020
Perspektief: Augustus 2020
Aug 24, 2020
Verlossing deur genade alleen: Volharding van die Heliges
Aug 18, 2020
Verlossing deur genade alleen: Onweerstaanbare genade
Aug 11, 2020
Verlossing deur genade alleen: Beperkte versoening
Aug 04, 2020
Perspektief: Julie 2020
Jul 28, 2020
Verlossing deur genade alleen: Onvoorwaardelike verkiesing
Jul 21, 2020
Verlossing deur genade alleen: Algehele verdorwenheid
Jul 14, 2020
Kerkmusiek en Himnologie
Jul 07, 2020
Perspektief: Junie 2020
Jun 30, 2020
Luisteraarsvraag: NASA en Lewe op Mars
Jun 23, 2020
Eskatologie: Merk van die dier
Jun 16, 2020
Perspektief: Mei 2020
Jun 09, 2020
Eskatologie: Wegraping
Jun 02, 2020
Eskatologie: Duisendjarige Vrederyk
May 26, 2020
Eskatologie: Oorsig
May 19, 2020
Perspektief: April 2020
May 12, 2020
Luisteraarsvraag: Het die mens 'n vrye wil?
Apr 29, 2020
Luisteraarsvraag: Hoekom dien ons die Here / Voorspoedsteologie
Apr 21, 2020
Luisteraarsvrae: Die werking van die Heilige Gees
Apr 14, 2020
Sameswerings teorieë
Apr 09, 2020
Wie is God: God is liefde
Apr 07, 2020
Uitverkiesing, Doop en Verbond
Apr 03, 2020
Luisteraarsvrae: "Virtuele Nagmaal" en Tale spreek
Mar 31, 2020
Perspektief: Maart 2020
Mar 28, 2020
Wie is God: God is Jaloers
Mar 24, 2020
Wie is God: God is Regverdig en Barmhartig
Mar 17, 2020
Perspektief: Februarie 2020
Mar 10, 2020
Lent in die lig van die Skrif
Mar 03, 2020
Wie is God: God het 'n Raadsplan
Feb 25, 2020
Wie is God: God is Alomteenwoordig
Feb 18, 2020
Wie is God: God is Heilig
Feb 11, 2020
Perspektief: Januarie 2020
Feb 04, 2020
Wie is God: God is soewerein
Jan 28, 2020
Wie is God: God is Drie-Enig
Jan 21, 2020
Immanuel: God met ons: Jesus ons Advokaat
Dec 31, 2019
Immanuel: God met ons! Jesus ons Hoëpriester
Dec 24, 2019
Immanuel: God met ons! Jesus ons Verlosser
Dec 17, 2019
Immanuel: God met ons! Jesus se vleeswording
Dec 10, 2019
Perspektief: November 2019
Dec 03, 2019
Luisteraarsvrae: Fisiese Oefening / Voorspoedsteologie
Nov 27, 2019
Luisteraarsvraag: Die Heilige Gees en ons gewete
Nov 19, 2019
Luisteraarsvraag: Vervang die kerk vir Israel?
Nov 12, 2019
Perspektief: Oktober 2019
Nov 05, 2019
Huisgodsdiens: Kinders, kerk en kategese
Oct 29, 2019
Huisgodsdiens: Hoe?
Oct 22, 2019
Huisgodsdiens: Hoekom?
Oct 15, 2019
Perspektief: September 2019
Oct 01, 2019
Hoe word ek wat ek is?
Sep 24, 2019
Wie sê die Here is ek?
Sep 17, 2019
Wie is ek?
Sep 10, 2019
Perspektief: Augustus 2019
Sep 03, 2019
Fees-episode: Sola Scriptura
Aug 27, 2019
Bybelse Christenskap: As wêreldbeskouing
Aug 20, 2019
Bybelse Christenskap
Aug 13, 2019
Luisteraarsvrae: Tatoeëring en Orgaanskenking
Aug 06, 2019
Perspektief: Julie 2019
Aug 02, 2019
Luisteraarsvrae: Valse Profete en Game of Thrones
Jul 23, 2019
Uitbranding
Jul 16, 2019
Luisteraarsvraag: Israelvisie
Jul 09, 2019
Perspektief: Junie 2019
Jul 03, 2019
Gejaagdheid
Jun 25, 2019
Luisteraarsvraag: Lectio Divina
Jun 18, 2019
Finansies: Finansiële stres
Jun 11, 2019
Perspektief: Mei 2019
Jun 04, 2019
Finansies: Rentmeesterskap
May 28, 2019
Sabbatdag, Rusdag, Ewige Rus
May 21, 2019
Luisteraarsvraag: Verstaan die Bybelse wette
May 14, 2019
Luisteraarsvraag: Lotery
May 07, 2019
Perspektief: April 2019
Apr 30, 2019
Pastoraal: Depressie
Apr 23, 2019
Pastoraal: Hopeloosheid
Apr 16, 2019
New Apostolic Reformation (2)
Apr 09, 2019
Perspektief: Maart 2019
Apr 02, 2019
Luisteraarsvraag: Emigreer?
Mar 26, 2019
Enkellopendheid
Mar 20, 2019
Die Huwelik: Geslagskwessies
Mar 12, 2019
Die Huwelik: Intimiteit
Mar 05, 2019
Perspektief: Februarie 2019
Feb 26, 2019
Die Huwelik: Huwelik in krisis
Feb 19, 2019
Die Huwelik: Rol van die vrou
Feb 12, 2019
Perspektief: Januarie 2019
Feb 05, 2019
Perspektief: Trailer
Feb 02, 2019
Die Huwelik: Rol van die man
Jan 29, 2019
Die Huwelik (1): Bybelse begronding
Jan 22, 2019
Episode 0
Jan 09, 2019
Verassing
Nov 23, 2018
New Apostolic Reformation
Nov 09, 2018
Gawes van die Heilige Gees
Oct 26, 2018
New Age
Oct 12, 2018
Riglyne vir gesprekke met Jehova Getuies
Sep 28, 2018
Romantiese verhoudings met ongelowiges
Sep 21, 2018
3Minute1Woord | DISSIPEL
Sep 10, 2018
"Jy mag nie oordeel nie?!"
Sep 07, 2018
3Minute1Woord | ONGEVEINSD
Aug 27, 2018
Geestelike Oorlogvoering
Aug 24, 2018
3Minute1Woord | SKYNHEILIG
Aug 13, 2018
Moet ons vas?
Aug 10, 2018
3Minute1Woord | HEERLIKHEID VAN GOD
Jul 31, 2018
Luisteraarsvrae: rekenskap? letterlik of figuurlik? JHWH en Jehova?
Jul 27, 2018
Demonologie (met prof. Flip Buys)
Jul 13, 2018
3Minute1Woord | DAG VAN DIE HERE
Jul 02, 2018
Mense "rasse"
Jun 29, 2018
3Minute1Woord | DIE OORBLYFSEL
Jun 18, 2018
Genesis: Grondslag van die Evangelie
Jun 15, 2018
3Minute1Woord | WANDEL DEUR DIE GEES
Jun 04, 2018
Bybelse Bekering
Jun 01, 2018
3Minute1Woord | BEKERING
May 21, 2018
3Minute1Woord | BEELD VAN GOD
May 18, 2018
Deel van die plaaslike kerk (deel 2)
May 18, 2018
Deel van die plaaslike kerk
May 04, 2018
3Minute1Woord | SKEP
Apr 23, 2018
Hoekom sing ons Psalms?
Apr 20, 2018
7 kenmerke van iemand wat vir die Here lief is
Apr 06, 2018
Wie is my naaste?
Mar 23, 2018
Hebrew Roots
Mar 09, 2018
Mattheus 5. Honger en dors
Feb 23, 2018
Spreek Lewe?!
Feb 16, 2018
Radio Scriptura se visie en missie
Feb 09, 2018
Isolasie en geheimhouding na trauma
Feb 02, 2018
Hoe loop mens die pad van heiligmaking?
Jan 26, 2018
Galasiërs 1. Vervalste nuus is slegte nuus
Jan 05, 2018
Kersfees?
Dec 22, 2017
Geloftedag?
Dec 14, 2017
Die getuienis van 'n ex-charismaat: Verlossing van myself
Dec 08, 2017
Die getuienis van 'n ex-charismaat: Visioene, Profesie & Tale
Dec 01, 2017
Die getuienis van 'n ex-charismaat: Soeke na God
Nov 24, 2017
Mag ons met die Here onderhandel?
Nov 10, 2017
Esra 3.Hoe kan ek dankbaar aanbid?
Nov 07, 2017
Soli Deo Gloria
Oct 31, 2017
Solus Christus
Oct 30, 2017
Sola Scriptura
Oct 29, 2017
Sola Fide
Oct 28, 2017
Sola Gratia
Oct 27, 2017
Halloween?
Oct 20, 2017
Lukas 24. Die Here vat ons na sy Woord toe sodat ons Hom kan sien
Oct 13, 2017
Gebed: wat, waarom, waaroor
Oct 06, 2017
Jeremia 19. God staan nie terug vir paaiboelies nie!
Oct 02, 2017
Johannes 20. Glo is sien!
Sep 26, 2017
Moet ons iets of iemand salf?
Sep 25, 2017
Hoe moet ek die Bybel lees?
Sep 22, 2017
Numeri 6. Die seën van die Here
Sep 11, 2017
Hoe moet ek die Bybel lees?
Sep 08, 2017
Evangelisasie op sosiale media
Aug 23, 2017