KomOnsGeselsDaaroor

By DJ en Nadia

Listen to a podcast, please open Podcast Republic app. Available on Google Play Store and Apple App Store.

Image by DJ en Nadia

Category: Relationships

Open in Apple Podcasts


Open RSS feed


Open Website


Rate for this podcast

Subscribers: 0
Reviews: 0
Episodes: 26

Description

n' Podcast spesiaal vir mans en vroue, enkel of getroud - Ons gesels oor alledaagse dinge van geloof, gesinne en die lewe as geheel. Ons kuier saam mekaar, praat eerlik en opreg oor die uitdagings van christen wees, getroud wees, van ouers wees en van mens wees. Hier gaan jy nie net ons leer ken nie, maar ook jouself uit die verhale van uitdaging en oorwinings van ander. KomOnsGeselsDaaroor is vir jou!Kom kuier en gesels saam.

Episode Date
Geloof in moeilike tye
May 17, 2024
Hoe weet ek Jesus is regtig God?
Apr 26, 2024
Dimmen Kieviet vertel ons oor liefde, die dood en hoop
Apr 18, 2024
Wat doen jy met jou tyd?
Apr 12, 2024
Hoeveel Autoriteit het ons werklik in hierdie lewe?
Mar 15, 2024
Surrendering to Suffering - Om aan God oor te gee wanneer dit moeilik gaan
Mar 08, 2024
Wonde, Vergifnis en vrymaking
Feb 29, 2024
Wanneer ons besluite moet maak
Feb 16, 2024
Die vrees in ons ouer hart.
Feb 09, 2024
Col 1:9-10 Vra vir die Here vir Sy wil, Geestlike Wysheid en Begrip
Feb 02, 2024
Ons Storie Finale Deel
Jan 26, 2024
Ons Storie Deel 1
Nov 17, 2023
Wat is jou storie, want dit maak saak.
Nov 10, 2023
Kinders as Sondaars en Jesus as Verlosser (Pilaar 2 en 3)
Oct 27, 2023
Pilaar Nommer 1 - Hoe om ons kinders van die God van die Bybel te vertel
Oct 20, 2023
7 Pilare wat jou en jou kind(ers) se Christelike Wêreldbeskouing moet vorm
Oct 13, 2023
Gister is verby
Sep 01, 2023
Die drie fases van geloof bou in jou kinders!
Aug 18, 2023
Wat beteken dit om IN CHRISTUS te lewe?
Aug 11, 2023
Kinders Groot maak en Eenheid wat skeiding bring.
Apr 26, 2023
Wanneer Een die Here dien en die ander een nie so veel - Wat dan?
Mar 10, 2023
Wanneer dinge nie gaan soos jy dit wil he nie
Mar 03, 2023
Wie laat jy toe in jou binne kring en wie gun jy inspraak?
Feb 17, 2023
Vorm Saam en Word Een
Feb 10, 2023
Gebroke Drome, Vrese en Vrede
Jan 30, 2023
Uitdagings, Oorwinnings en die lesse wat ons daaruit leer!
Jan 13, 2023