NUUSPOD

By Afrikaans.Radio

Listen to a podcast, please open Podcast Republic app. Available on Google Play Store and Apple App Store.


Category: News Commentary

Open in Apple Podcasts


Open RSS feed


Open Website


Rate for this podcast

Subscribers: 0
Reviews: 0
Episodes: 52

Description

Nuuspod is 'n podsendingsreeks vir nuus en aktuele sake in Afrikaans, aangebied deur Izak du Plessis, voorheen 'n anker vir Monitor en Spektrum, asook Kommentaar op RSG. Izak is ook 'n skrywer wat al twee boeke gepubliseer het naamlik Boereverneukers, en Ralph Haynes: Godfather van die Wesrand. Hy skryf ook artikels vir Rapport en ander publikasies, en hy is die aanbieder van die televisieprogram Boereverneukers op Via.

Episode Date
30 April 2024 - Gayton McKenzie: Die DA meet hulself teen die domste kind in die klas
Apr 30, 2024
28 April 2024 - Herman Mashaba: I trust Gayton more than the DA
Apr 28, 2024
26 April 2024 - Die DA gaan die Wes-Kaap verloor
Apr 26, 2024
16 April 2024 - So het Werner de Jager aan sy einde gekom
Apr 16, 2024
9 April 2024 - Wynand du Toit: Raak weerbaar, die magte van wanorde is op ons
Apr 09, 2024
2 April 2024 - Regskenner vertel hoe boere veediewe op hul grond moet hanteer
Apr 02, 2024
31 Maart 2024 - Markus Jooste: Die swendelaar wat selfs vir Christo Wiese uit R60 miljard verneuk het.
Mar 31, 2024
21 Maart 2024 - Neil de Beer: Dis 'n leuen, ek het niks teen witmense nie!
Mar 21, 2024
5 Maart 2024 - John Steenhuisen: Ek sal vir seker 'n president met meer rugraat wees as Cyril
Mar 05, 2024
3 Maart 2024 - Ian Cameron sê hoekom hy DA kies om parlement toe te gaan
Mar 03, 2024
24 Desember 2024 - Pieter Groenewald: Ek sien 'n regering van nasionale eenheid vir 2024
Dec 24, 2023
21 Desember 2023 - Carl Niehaus oor sy vriend Julius en die nostalgie van Kill the Boer
Dec 21, 2023
14 Oktober 2023 - Hamas se verwerplike terreurdaad
Oct 14, 2023
Israel of Hamas: Wie se kant moet jy kies?
Oct 09, 2023
Chris Pappas: Ek is nie korrup nie, hier is die feite
Oct 06, 2023
Nuwe onteieningswetsontwerp sal SA so op sy kniee dwing
Sep 29, 2023
Dis g'n eindtydtekens nie, sê Stephan Joubert oor ekstreme weer
Sep 26, 2023
Nee vir Capexit, kom ons maak SA werk - Geordin Hill-Lewis
Sep 22, 2023
Cape Independence: This is where we stand.
Sep 21, 2023
So word plaasaanvalle beplan
Sep 18, 2023
Die dood van die Rand is in die pot
Sep 13, 2023
Rekord invoere van masjinerie en toerusting voorspel sterker ekonomie
Sep 09, 2023
LITIUM: Die landmyn wat wag om duisende SA huise in vlamme op te laat gaan.
Sep 08, 2023
Die eintlike waarheid oor SA se krisis
Aug 29, 2023
Die Kaap se voorspoed is g'n net die DA se toedoen nie
Aug 25, 2023
Staan opsy Eskom, hier kom 'n nuwe son op oor SA
Aug 20, 2023
Mathews Phosa: Gaan soek SA se val by Zuma & Ramaphosa Inc.
Aug 20, 2023
Dawie Roodt: So gaan 2024 verkiesing uitspeel.
Aug 09, 2023
Die stryd om Tshwane van finansiële ondergang te red
Aug 07, 2023
Plaasmoorde: Die enigste misdaad wat nie in die openbaar veroordeel word nie.
Aug 01, 2023
Maak Julius Malema nou stil (Kill the Boer, kill the Farmer)
Jul 31, 2023
So kan Malema tot orde geroep word (Kill the Boer, kill the farmer)
Jul 31, 2023
EKSKLUSIEF: Jan Oberholzer praat met Nuuspod
Jul 25, 2023
KRAGKRISIS: Ons redding is in nasionalisering, kernkrag en steenkool.
Jul 22, 2023
Die Blink Kant met Dr. Roelof Botha
Jul 21, 2023
So martel advokaat huishulp vertel getuie
Jul 21, 2023
Aan watter minister rapporteer die vervoermafia
Jul 15, 2023
Die Blink Kant met Roelof Botha
Jul 14, 2023
Cyril se oorlogpraatjies
Jul 14, 2023
Rugbykwotas raak nou verrregaande
Jul 10, 2023
Blouligbrigades se intimidasie is onwettig
Jul 04, 2023
SA is onteenseglik op 'n breekpunt!
Jun 23, 2023
Vat so, jou inflasiemonster!
Jun 22, 2023
Het Ace Magashule genoeg mag om die ANC uit te daag?
Jun 21, 2023
Warschau: Dis hoekom dit 'n sirkus was
Jun 19, 2023
Daar is baie planne en geld om beurtkrag te stop
Jun 18, 2023
NGV: Hier kom groot hofsake!
Jun 15, 2023
Pasop, so kan jou Facebook jou in die tronk laat beland
Jun 12, 2023
SA spring resessie vry.
Jun 08, 2023
Die Wes-Kaap se R282m kontrak met die staatskaper Roy Moodley
Jun 07, 2023
BELA: So wil Solidariteit die aanslag teen Afrikaans aanpak
Jun 07, 2023
SA se cholerabom is op die punt om te ontplof
Jun 07, 2023