Leon van Nierop se fliekresensies

By Maroela Media

Listen to a podcast, please open Podcast Republic app. Available on Google Play Store and Apple App Store.

Image by Maroela Media

Category: Film Reviews

Open in Apple Podcasts


Open RSS feed


Open Website


Rate for this podcast

Subscribers: 0
Reviews: 0
Episodes: 150

Description

Leon van Nierop resenseer weekliks rolprente en televisiereekse op Maroela Media.

Episode Date
Onvoorspelbare rillerfliek sterk aanbeveel op grootskerms
Dec 22, 2025
Avatar-slawe kan tande slyp vir 3D-skouspel
Dec 17, 2025
Clooney, Sandler neem stewige stelling in oor bekendheid
Dec 11, 2025
Top-animasiefliek lok alle ouderdomme na teaters 
Dec 05, 2025
Kulkunstenaars maak derde draai op grootskerm
Nov 20, 2025
Riller geskoei op ware moordverhaal is g’n piekniek
Nov 13, 2025
Juweel oor straatbrak ontroer diep
Nov 07, 2025
Fliekresensie | Stroewe reeks oor psigopaat wat Italië geteister het
Oct 31, 2025
Verhaal oor vermiste hondjie roer gesinsharte
Oct 24, 2025
Moord op boot sorg vir vergesogte dog boeiende reeks
Oct 17, 2025
Ierse skuimkoppe sorg vir boeiende familiedrama
Oct 07, 2025
Toni Collette ʼn kragtoer in aweregse TV-reeks
Oct 02, 2025
Dokterdrama vol kinkels, verrassings
Sep 26, 2025
Verhaal oor liefde vir rooibostee sorg vir kunsfliek van formaat
Sep 19, 2025
Stywelip Britte sorg vir sielvolle afskeid met laaste ‘Downton Abbey’-fliek
Sep 12, 2025
Skadelose bejaardes los moord op met humor
Sep 04, 2025
Liefde, deernis, hoekpale in pragprent
Aug 28, 2025
‘The Pitt’ – soms bombasties maar briljant
Aug 22, 2025
Trae tranetrekker met skoongesig-akteur tref oppervlakkig
Aug 15, 2025
Rhodesiese tragedie met nugterheid, mededoë vertel
Aug 08, 2025
Vurige 4 bied g’n oorspronklikheid, opwinding
Aug 01, 2025
Aksie, ongeskonde wildernis ʼn trekpleister
Jul 25, 2025
Superman kry nuwe krag op silwerdoek
Jul 18, 2025
Nie die oorspronklike nie, maar steeds ʼn dino-fliek met tande
Jul 03, 2025
Animasiefliek gevul met filosofieë en skouspelagtigheid
Jun 27, 2025
Robuuste Skotse speurverhale te taai vir vraatkykers
Jun 20, 2025
Vriendskaplike draakopleiding sorg vir skouspelagtige tonele
Jun 11, 2025
Italiaanse oumas roer kykerharte met komieklike kosfliek
May 27, 2025
Ondeunde Stitch en kie sorg weer vir pure pret
May 27, 2025
Toertjies tot vervelens toe in agtste hoofstuk van Tom Cruise-flieks
May 22, 2025
Ontledende Helderberg-dokkie met blitssnelle tempo boei kykers
May 15, 2025
Waardevolle lewenslesse by dié pikkewyn te leer
May 07, 2025
‘Sinners’ is ene vampier en visuele vuurwerke
Apr 30, 2025
Spanningsvolle storielyn opgedis in speurverhaal
Apr 25, 2025
‘Minecraft’ laat ouers sug en kinders juig
Apr 17, 2025
Briljante reeks gooi kollig op jeugmisdaad
Apr 11, 2025
Volpunte vir boeiende dramareeks oor jong niggies se gru-dood
Apr 04, 2025
Moderne Sneeuwitjie steek af teen sprokie van ouds
Mar 28, 2025
Onderhoud wat prins laat sweet in boeiende drama vervat
Mar 14, 2025
TV-debuut vir gesoute De Niro in aksiereeks
Mar 07, 2025
Jong liefde laat Bridget Jones, fliekgangers ewe bloos
Feb 27, 2025
Nuwe Marvel-fliek torring los by die nate
Feb 19, 2025
Storievrate verslind Harlan Coben se jongste Netflix-reeks
Feb 14, 2025
Aksiefliek met Cameron Diaz, Jamie Foxx ‘lig in die broek’
Feb 13, 2025
Resensie | Hardebaard-held sorg vir prima aksie-vermaak
Jan 30, 2025
Bloeddorstige kinderspeletjies terug vir ronde twee
Jan 23, 2025
Eddie Redmayne ‘uitsonderlik’ in pakkende ‘Jackal’-reeks
Jan 17, 2025
Teer, intieme punte aangeraak in ‘Babygirl’
Jan 08, 2025
Oordadige aksie, geweld in 'Canary Black'
Jan 03, 2025
Mufasa-verhaal minder ‘veelvlakkig, musikaal’ as voorgangers
Dec 20, 2024
'Kookwater’ politieke intrige in boeiende reeks
Dec 13, 2024
Niks nuuts in tweede ‘Moana’
Dec 06, 2024
ʼn Fliek wat die hele gesin sal betower
Nov 28, 2024
Nuwe Neeson-fliek ‘holruggery, vervelig’
Nov 22, 2024
‘Gladiator II’ ʼn moet-sien in fliekteaters
Nov 14, 2024
‘Stertriempie’-storielyn kom mas net halfpad op
Nov 11, 2024
Reeksmoordenaar sleep vlerk in veelbesproke riller
Nov 01, 2024
Lomperds se kaperjolle sorg vir prettige reeks
Oct 24, 2024
Dokkie oor Menendez-moorde byna vreemder as fiksie
Oct 18, 2024
Reeks oor The Penguin sal Batman-aanhangers meevoer
Oct 10, 2024
Gesinsfliek vermurwe harte van jonk tot oud
Oct 01, 2024
Bisarre moorde opgelos met skreeusnaakse sjarme
Sep 27, 2024
Menslikheid seëvier in reeks geskoei op trefferboek
Sep 20, 2024
Bo blink, onder stink in gewaagde dramareeks
Sep 13, 2024
Dodelike dokter oorrompel met sjarme in rillerreeks
Sep 06, 2024
Tiener los moordsaak op in liggewig, skadelose reeks
Aug 29, 2024
Spoginhoud op vanjaar se Silwerskermfees te sien
Aug 23, 2024
Boeiende topverkoperroman kry gestalte op silwerdoek
Aug 13, 2024
Onopgeloste sake weer oopgevlek op Netflix
Aug 09, 2024
Vuiste klap, messe blink in fliek oor rowwe motorfietsryers
Aug 02, 2024
Fliekresensie: ‘Deadpool & Wolverine’ oordonderende superheld-fliek vir massas
Jul 26, 2024
Stormjagters wys hul staal in nuwe tornado-fliek
Jul 17, 2024
Verbode liefde vind agterpaadjies in Netflix-romanse
Jul 12, 2024
Spitsvondige romanse vertel geskiedkundige verhaal
Jul 02, 2024
Jongste Minions-avontuur ʼn doller-as-kopaf gejaag
Jun 26, 2024
Sluipskutter laat kykers swymel in Netflix-komedie
Jun 21, 2024
Volpunte vir emosiebelaaide animasieprent
Jun 13, 2024
Vierde ‘Bad Boys’-fliek bied woeste fliekavontuur
Jun 05, 2024
‘Mad Max’-fliek ʼn oordonderende aanslag op sintuie
May 30, 2024
Dié ‘Planet of the Apes’ skouspelagtig, boeiend op grootskerm
May 24, 2024
Kinderfliek gryp verbeelding van volwassenes ook aan
May 16, 2024
‘Baby Reindeer’ onthuts; het miljoene aan’t gons
May 09, 2024
Verteerbare dokkie bekyk binnewerke van binnegoed
Apr 30, 2024
Ripley kry nuwe lewe in ‘TV-meesterstuk’
Apr 24, 2024
Britse prins se “vreemder as fiksie”-onderhoud in fliek oorvertel
Apr 16, 2024
Riller oor moederinstink, vriendskap ‘tref soos vuishou’
Apr 10, 2024
Godzilla, King Kong meet kragte in fliekteaters
Apr 04, 2024
Guy Ritchie-reeks ‘breek vingers wyl gehore skaterlag’
Mar 28, 2024
Straathond voer gesinne mee in boeiende avontuurfliek
Mar 20, 2024
Resepmatige fliek laat kykers dwarsdeur gaap
Mar 13, 2024
Nuwe ‘Dune’-fliek betower op die grootskerm
Mar 06, 2024
‘Briljante, unieke’ reeks bevredig fynproewersmaak
Mar 01, 2024
Skreeusnaakse avontuur wag saam met Frankie, Felipé
Feb 22, 2024
Verrassende toneelspel, draaiboek inspireer in ‘The Holdovers’
Feb 14, 2024
Weskus-liefde blom in ‘doller-as-kop-af’-liefdesverhaal
Feb 06, 2024
'Nagmerrie-ontvoering’ bekyk in spannende dokkie-reeks
Feb 02, 2024
Treffende weermagreeks ingewikkeld, taai
Jan 25, 2024
Gemene tieners wys weer naels op grootskerm
Jan 18, 2024
Kyk sonder inspanning na dié boeiende romkom
Jan 09, 2024
Trompoppies afgemaai in ‘smulpaap-lekker’ Afrikaanse reeks
Dec 10, 2023
Adam Driver, Penelope Cruz ‘briljant’ in Ferrari-fliek
Dec 10, 2023
Geliefde Kersfliek 20 jaar later weer op grootskerm
Dec 10, 2023
Vraatkyk jou voorland met Nicole Kidman, Hugh Jackman in nuwe reeks
Dec 06, 2023
Joaquin Phoenix ‘briljant’ as Napoleon in geskiedenisfliek
Dec 01, 2023
Boeiende laaste buiging vir ‘The Crown’
Nov 24, 2023
Marvel-meisies se fliekverhaal ‘sit pot mis’
Nov 17, 2023
Spannende misdaad-dokkie ‘slaan kyker katswink’
Nov 09, 2023
‘Seepgladde’ Deon Meyer-speurverhaal kry gestalte op kleinskerm
Nov 02, 2023
Veterane te sien in Maggie Smith se ‘beste een nog’
Oct 23, 2023
Insiggewende dokkie-reeks gee blik op lewe van sokkerster
Oct 17, 2023
Dié Morgan Freeman-fliek is ‘halfhartig, mak’
Oct 11, 2023
‘Robothasies’ uit hoed gepluk in fliek oor KI
Oct 04, 2023
Duik-fliek meer uitgerek as spannend
Sep 28, 2023
Onbekende Agatha Christie-storie kry lewe op grootskerm
Sep 21, 2023
Dié reeks se ligte is aan, maar is iemand tuis?
Sep 15, 2023
Skop, skiet en moord in Denzel-aksiefliek
Sep 06, 2023
Depp, Heard was vuil wasgoed in dokkie oor hofsaak
Sep 01, 2023
Boeiende reeks oor pynpille ‘klop soos skeelhoofpyn’
Aug 21, 2023
Fliekresensie: Kinderhandel-fliek is ‘witwarm van woede’
Aug 16, 2023
Lekker-kyk-reeks se gebeure soos roulettewiel
Aug 08, 2023
Gʼn kinderspeletjies vir dié ikoniese poppe
Jul 25, 2023
Dié Tom Cruise-waaghalsfliek ‘buitengewoon vermaaklik’
Jul 19, 2023
‘Rosemary’s Hitlist’ wys bloedige hart van berugte misdadiger
Jul 14, 2023
Indiana Jones hang sy hoed, sweep op
Jul 07, 2023
‘Extraction 2’ laat jou suf van al die aksie
Jun 30, 2023
‘Transformers’-robotte ‘bedrieglik eenvoudig’
Jun 21, 2023
Besondere dokkie-reeks ondersoek SA raaisels, geheime
Jun 15, 2023
‘Beste Spidey-animasiefliek nóg’ slaan jou katswink
Jun 08, 2023
Jongste Disney-meerminfliek kort vonk, charisma
May 31, 2023
Fliekresensie: Vin se 10de ‘voet-innie-hoek’-fliek bevredig aksievrate
May 24, 2023
Vrolike ‘Book Club’-fliek is dun, maar propvol pret
May 15, 2023
Dié Emily gee haar oor aan misdaad, swendelary
May 12, 2023
Reeks blaas nuwe lewe in bekende misdaadverhaal
May 08, 2023
Olifante deel hul geheime in emosionele dokkie-reeks
Apr 26, 2023
Moord g’n ernstige saak in dié Adam, Jen-komedie
Apr 24, 2023
‘The Night Agent’ pik so vinnig soos ʼn kobra
Apr 13, 2023
Videospeletjie-fliek sal tieners in vervoering hê
Apr 06, 2023
Fliekresensie: ‘John Wick’ se 4de hoofstuk is ‘hardebaard-skuurpot-vermaak’
Mar 31, 2023
Fliekresensie: ‘Stella Murders’-dokkie ‘stroef, ontnugterend’
Mar 22, 2023
Kry insig oor VSA-presidentsvroue agter geslote deure
Mar 16, 2023
Uitklophou vir nuwe boksfliek
Mar 06, 2023
Kom verlustig jou in komedie oor baanbrekersjef
Mar 01, 2023
Beleef ʼn fliekreënboog saam met kleurvolle Otto
Feb 24, 2023
Halfgebakte ‘Ant-Man’ stel teleur
Feb 16, 2023
Kinkels in wetenskapsfiksie betrap jou onkant
Feb 09, 2023
‘Plane’ is propvol aksie, koes-vir-koeëls
Feb 03, 2023
Kragtoer-reeks knel soos ʼn doringdraad
Jan 27, 2023
Hierdie robotpop is nie kinderspeletjies
Jan 19, 2023
MI6-reeks is ‘verteerbaar, boeiend’
Jan 10, 2023
Nuwe ‘Avatar’ ʼn skouspelagtige fliekreis
Dec 16, 2022