Die Solidariteit Wêreld met Dirk Hermann

By Solidariteit

Listen to a podcast, please open Podcast Republic app. Available on Google Play Store and Apple App Store.

Image by Solidariteit

Category: Politics

Open in Apple Podcasts


Open RSS feed


Open Website


Rate for this podcast

Subscribers: 0
Reviews: 0
Episodes: 51

Description

Kom luister saam wanneer Dirk Hermann met verskeie gaste oor gebeure in die wêreld en by Solidariteit gesels. Hierdie gefokusde gesprekke gee kykers 'n ander perspektief op hoe gebeure op nasionale en internasionale vlak die wêreld van werk beïnvloed.

Episode Date
Ep 51 - Van brandstofpryse tot die oorlog in Iran: Wat is die lang- en korttermynpyn?
Apr 02, 2026
Ep 50 - Cyril, ons sal nie geboelie word nie!
Mar 27, 2026
Ep 49 - Alles oor die oorlog en hoe dit jou raak!
Mar 19, 2026
Ep 48 - Jy is ʼn held!
Mar 12, 2026
Ep 47 - Akademia bou fondamente van hoop
Mar 12, 2026
Ep 46 - NGV – op ys?
Feb 26, 2026
Ep 45 - Die Derde Wêreldoorlog of nie?
Feb 20, 2026
Ep 44 - Alternatiewe media – Solidariteit se storie, soos dit werklik is
Feb 12, 2026
Ep 43 - Is mediahuise nog betroubaar?
Feb 05, 2026
Ep 42 - Net 'n jaar van Trump en kyk wat het gebeur
Jan 29, 2026
Ep 41 - 2026: Die krag van eendrag
Jan 23, 2026
Ep 40 - 2025 het sy hoogte- en laagtepunte vir ons gewys
Jan 23, 2026
Ep 39 - Max, is hierdie jou Marie Antoinette-oomblik?
Dec 04, 2025
Ep 38 - Die grootste Afrikaner-bouprojek met geen hulp van die regering
Nov 27, 2025
Ep 37 - Die ANC plak ʼn G20-pleister oor Suid-Afrika se rassewet-realiteite
Nov 20, 2025
Ep 36 - Ons skole word aangeval!
Nov 14, 2025
Hoekom verdedig julle die ANC?!
Nov 13, 2025
Ep 34 - Ons lede se stem is sterker as dié van 40
Oct 30, 2025
Ep 33 - Rassewette maak mense siek ... letterlik!
Oct 23, 2025
Ep 32 - Topvyf-gebeure – Wat sê dr. Dirk Hermann?
Oct 16, 2025
Ep 31 - Ons gaan Withuis toe omdat die ANC sloer!
Oct 09, 2025
Ep 30 - Charlie Kirk – net ʼn oomblik in tyd of ʼn ewigheid?
Oct 02, 2025
Ep 29 - Wat het in die Withuis gebeur?
Oct 01, 2025
Ep 28 - VSA-tariewe: Wag daar ʼn protes op ons?
Oct 01, 2025
Ep 27 - Kwart miljoen werke kwyt; dis net die begin
Oct 01, 2025
Ep 26 - Die ANC sit soos ʼn stout kind in die hoek
Sep 30, 2025
Ep 25 - Cyril het ʼn graad, maar geen ruggraat nie.
Sep 30, 2025
Ep 24 - SA se toekoms lyk beter as dié van Europa
Sep 23, 2025
Ep 23 - Die ANC is reg en jy is verkeerd
Sep 23, 2025
Ep 22 - Trump straf SA, danksy ANC
Sep 23, 2025
Ep 21 - Is die menslikheid in onderhandelinge weg?
Sep 22, 2025
Ep 20 - Lesufi kan praat, maar ons gaan bou!
Sep 22, 2025
Ep 19 - Blackvest: Geen klas vir wit kinders, slegs ras
Sep 22, 2025
Ep 18 - Trump se byt toe erger as sy “bluff”
Sep 17, 2025
Ep 17 - Werksoekportaal waar “BEE” nie tel nie!
Sep 17, 2025
Ep 16 - Dirk en Kallie se gesprek met die president.
Sep 17, 2025
Ep 15 - Ramaphosa pak in, Trump pak uit!
Sep 16, 2025
Ep 14 - Dit is hoe SEB jou sak ruk
Sep 15, 2025
Ep 13 - Sektorteikens – só gaan jy vervang word
Sep 15, 2025
Ep 12 - Trump het die raspleister afgeruk
Sep 15, 2025
Ep 11 - Withuis-gesprek: Pres. Ramaphosa in die “hoof” se kantoor
Sep 15, 2025
Ep 10 - Te wit om welkom te wees?
Sep 11, 2025
Ep 9 - Rassewette: Beteken afnames in Europese beleggings minder werk in SA?
Sep 11, 2025
Ep 8 - So wil die regering vir Trump met ’n slap Afrikaner-riem vang
Sep 11, 2025
Ep 7 - Die rasbuffel is gekwes, maar wat is die doodskoot?
Sep 11, 2025
Ep 6 - Groot moeilikheid vir SA – Trump-sanksies op pad
Sep 10, 2025
Ep 5 - Die hart van sekerheid oor die toekoms lê in goeie opleiding
Sep 10, 2025
Ep 4 – Internasionale verhoudings en hoekom Solidariteit vir sy lede bly opstaan
Sep 10, 2025
Ep 3 - SA se nuwe VSA-ambassadeur en hoe Solidariteit steeds bou aan ’n voorspoedige toekoms.
Sep 04, 2025
Ep 2 – Die besoek aan die VSA, volgehoue druk op die regering en die afwesigheid van die ANC
Sep 04, 2025
Ep 1 - Trump, Solidariteit en die regering
Sep 01, 2025