Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

By Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Listen to a podcast, please open Podcast Republic app. Available on Google Play Store and Apple App Store.


Category: Christianity

Open in Apple Podcasts


Open RSS feed


Open Website


Rate for this podcast

Subscribers: 11
Reviews: 0
Episodes: 261

Description

Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episode Date
Paulus vra voorbidding (Efesiërs 6:18-20)
May 02, 2024
Soldaat bly op jou pos (Efesiërs 6:14-17)
May 01, 2024
Die Christen se wapenrusting (Efesiërs 6:10-13)
Apr 30, 2024
Werkgewers en werknemers (Efesiërs 6:5-9)
Apr 29, 2024
Ouers en kinders (Efesiërs 6:1-4)
Apr 26, 2024
Wees diensbaar en eerbiedig mekaar (Efesiërs 5:22-33)
Apr 25, 2024
Wees aan mekaar onderdanig (Efesiërs 5:21)
Apr 24, 2024
Lei dankie-sê lewes (Efesiërs 5:15-20)
Apr 23, 2024
Lewe as mense van die lig (Efesiërs 5:6-14)
Apr 22, 2024
Oor bitterheid, woede, vuil praatjies (Efesiërs 4:31-5:5)
Apr 19, 2024
Moenie die Gees bedroef nie (Efesiërs 4:28-30)
Apr 18, 2024
Riglyne vir die nuwe lewe (Efesiërs 4:25-27)
Apr 17, 2024
Eise van die nuwe lewe (Efesiërs 4:20-24)
Apr 16, 2024
Hoe die ongeredde lewe lyk (Efesiërs 4:17-19)
Apr 15, 2024
Ampsdraers is gawes aan die kerk (Efesiërs 4:11-16)
Apr 12, 2024
Drie redes om een te wees (Efesiërs 4:4-10)
Apr 11, 2024
Wees geduldig, verdra mekaar (Efesiërs 4:1-3)
Apr 10, 2024
Paulus bid vir die Efesiërs (Efesiërs 3:14-21)
Apr 09, 2024
Howel hy swaarkry, bly Paulus die Here dien (Efesiërs 3:7-13)
Apr 08, 2024
Die geheimenis is bekend gemaak (Efesiërs 3:1-6)
Apr 05, 2024
Medeburgers, en die gebou van God (Efesiërs 2:19-22)
Apr 04, 2024
Een nuwe mensheid (Efesiërs 2:11-18)
Apr 03, 2024
Ons is uit genade gered (Efesiërs 2:6-10)
Apr 02, 2024
Ons lewe vooruit na ons redding (Efesiërs 2:1-5)
Apr 01, 2024
Gebed: dank God voortdurend! (Efesiërs 1:15-23)
Mar 29, 2024
Ons is deel van God se liefde (Efesiërs 1:11-14)
Mar 28, 2024
Die beteknis van Jesus se koms vir my (Efesiërs 1:6-10)
Mar 27, 2024
Lof aan God vir sy genade (Efesiërs 1:3-5)
Mar 26, 2024
Inleiding; Seëngroet (Efesiërs 1:1,2)
Mar 25, 2024
Psalms 148-150 (Psalms 148:1-150:6)
Mar 22, 2024
Psalms 145-147 (Psalms 145:1-147:20)
Mar 21, 2024
Psalms 141-144 (Psalms 141:1-144:15)
Mar 20, 2024
Psalms 138-140 (Psalms 138:1-140:14)
Mar 19, 2024
Psalms 136-137 (Psalms 136:1-137:9)
Mar 18, 2024
Psalms 133-135 (Psalms 133:1-135:21)
Mar 15, 2024
Psalms 131-132 (Psalms 131:1-132:18)
Mar 14, 2024
Psalms 128-130 (Psalms 128:1-130:8)
Mar 13, 2024
Psalms 124-127 (Psalms 124:1-127:5)
Mar 12, 2024
Psalms 120-123 (Psalms 120:1-123:4)
Mar 11, 2024
Psalms 119 (4) (Psalms 119:113-176)
Mar 08, 2024
Psalms 119 (3) (Psalms 119:57-112)
Mar 07, 2024
Psalms 119 (2) (Psalms 119:17-56)
Mar 06, 2024
Psalms 119 (1) (Psalms 119:1-16)
Mar 05, 2024
Psalms 117-118 (Psalms 117:1-118:29)
Mar 04, 2024
Psalms 115-116 (Psalms 115:1-116:19)
Mar 01, 2024
Psalms 113-114 (Psalms 113:1-114:8)
Feb 29, 2024
Psalms 111-112 (Psalms 111:1-112:10)
Feb 28, 2024
Psalms 109-110 (Psalms 109:1-110:7)
Feb 27, 2024
Psalms 107-108 (Psalms 107:1-108:14)
Feb 26, 2024
Psalms 106 (Psalms 106:1-48)
Feb 23, 2024
Psalms 104-105 (Psalms 104:27-105:45)
Feb 22, 2024
Psalms 103-104 (Psalms 103:6-104:26)
Feb 21, 2024
Psalms 102-103 (Psalms 102:1-103:5)
Feb 20, 2024
Psalms 100-101 (Psalms 100:1-101:8)
Feb 19, 2024
Psalms 98-99 (Psalms 98:1-99:9)
Feb 16, 2024
Psalms 96-97 (Psalms 96:1-97:12)
Feb 15, 2024
Psalms 94-95 (Psalms 94:1-95:11)
Feb 14, 2024
Psalms 92-93 (Psalms 92:1-93:5)
Feb 13, 2024
Psalms 90-91 (Psalms 90:1-91:16)
Feb 12, 2024
Psalms 89 (2) (Psalms 89:13-53)
Feb 09, 2024
Psalms 89 (1) (Psalms 89:1-12)
Feb 08, 2024
Psalms 88 (Psalms 88:1-19)
Feb 07, 2024
Psalms 86-87 (Psalms 86:1-87:7)
Feb 06, 2024
Psalms 85 (Psalms 85:1-14)
Feb 05, 2024
Psalms 84 (Psalms 84:1-13)
Feb 02, 2024
Psalms (83:1-19)
Feb 01, 2024
Psalms 81-82 (Psalms 81:1-82:8)
Jan 31, 2024
Psalms 79-80 (Psalms 79:1-80:20)
Jan 30, 2024
Psalms 78 (2) (Psalms 78:38-72)
Jan 29, 2024
Psalms 78 (Psalms 78:1-37)
Jan 26, 2024
Psalmslm 77 (Psalms 77:1-21)
Jan 25, 2024
Psalms 75-76 (Psalms 75:1-76:13)
Jan 24, 2024
Psalms 74 (Psalms 74:1-23)
Jan 23, 2024
Psalms 73 (Psalms 73:1-28)
Jan 22, 2024
Psalms 70-72 (Psalms 70:1-72:20)
Jan 19, 2024
Psalms 68-69 (Psalms 68:1-69:37)
Jan 18, 2024
Psalms 66-67 (Psalms 66:1-67:8)
Jan 17, 2024
Psalms 64-65 (Psalms 64:1-65:14)
Jan 16, 2024
Psalms 62-63 (Psalms 62:1-63:12)
Jan 15, 2024
Psalms 60-61 (Psalms 60:1-61:9)
Jan 12, 2024
Psalms 58-59 (Psalms 58:1-59:18)
Jan 11, 2024
Psalms 56-57 (Psalms 56:1-57:12)
Jan 10, 2024
Psalms 54-55 (Psalms 54:1-55:24)
Jan 09, 2024
Psalms 52-53 (Psalms 52:1-53:7)
Jan 08, 2024
Psalms 50-51 (Psalms 50:1-51:21)
Jan 05, 2024
Psalms 48-49 (Psalms 48:1-49:21)
Jan 04, 2024
Psalms 46-47 (Psalms 46:1-47:10)
Jan 03, 2024
Psalms 44-45 (Psalms 44:1-45:18)
Jan 02, 2024
Psalms 42-43 (Psalms 42:1-43:5)
Jan 01, 2024
Psalms 38-41 (Psalms 39:1-41:14)
Dec 29, 2023
Psalms 35-37 (Psalms 35:1-37:40)
Dec 28, 2023
Psalms 32-34 (Psalms 32:1-34:23)
Dec 27, 2023
Psalms 29-31 (Psalms 29:1-31:25)
Dec 26, 2023
Psalms 26-29 (Psalms 26:1-29:6)
Dec 25, 2023
Psalms 23-25 (Psalms 23:1-25:22)
Dec 22, 2023
Psalms 20-22 (Psalms 20:1-22:32)
Dec 21, 2023
Psalms 17-19 (Psalms 17:1-19:15)
Dec 20, 2023
Psalms 13-16 (Psalms 13:1-16:11)
Dec 19, 2023
Psalms 11-12 (Psalms 11:1-12:9)
Dec 18, 2023
Psalms 9-10 (Psalms 9:1-10:18)
Dec 15, 2023
Psalms 7-8 (Psalms 7:1-8:10)
Dec 14, 2023
Psalms 5-6 (Psalms 5:1-6:12)
Dec 13, 2023
Psalms 3-4 (Psalms 3:1-4:9)
Dec 12, 2023
Inleiding; Psalms 1+2 (Psalms 1:1-2:12)
Dec 11, 2023
Laaste waarskuwings, groet en slot (Galasiёrs 6:11-18)
Dec 08, 2023
Dra jy ander se laste? (Galasiёrs 6:1-10)
Dec 07, 2023
Lei jy 'n ou of 'n nuwe lewe (Galasiёrs 5:19-26)
Dec 06, 2023
Laat jou deur die Gees beheer (Galasiёrs 5:13-18)
Dec 05, 2023
Die Christelike vryheid (Galasiёrs 5:2-12)
Dec 04, 2023
Hagar en Sara simboliseer elkeen 'n verbond (Galasiёrs 4:21-5:1)
Dec 01, 2023
Laat Christus in julle gestalte kry! (Galasiёrs 4:14-20)
Nov 30, 2023
Hou op soos 'n slaaf te lewe! (Galasiёrs 4:8-13)
Nov 29, 2023
Jy is een van God se erfgename (Galasiёrs 4:1-7)
Nov 28, 2023
Ons is nie meer slawe nie, maar kinders van God (Galasiёrs 3:21-29)
Nov 27, 2023
Verstaan die verbond met Abraham reg (Galasiёrs 3:15-20)
Nov 24, 2023
Wetsonderhouding kan jou nie red nie (Galasiёrs 3:10-14)
Nov 23, 2023
n Mens ontvang die Heilige Gees deur te glo (Galasiёrs 3:1-9)
Nov 22, 2023
n Mens word vrygespreek deur te glo (Galasiёrs 2:15-21)
Nov 21, 2023
In Antiogië wys Paulus vir Petrus tereg (Galasiёrs 2:11-14)
Nov 20, 2023
Onthou: God kyk na die innerlike (Galasiёrs 2:6-10)
Nov 17, 2023
Paulus, Barnabas en Titus word as apostels erken (Galasiёrs 2:1-5)
Nov 16, 2023
Paulus: 'n kort outobiografie (Galasiёrs 1:15-24)
Nov 15, 2023
Die leer van die evangelie (Galasiёrs 1:11-14)
Nov 14, 2023
Geen ander evangelie nie (Galasiёrs 1:6-10)
Nov 13, 2023
Inleiding tot Galasiёrs (Galasiёrs 1:1-5)
Nov 10, 2023
Job se situasie word herstel (Job 42:1-17)
Nov 09, 2023
Die Here vra vir Job: Het jy die mag wat Ek het? (Job 40:1-41:25)
Nov 08, 2023
In verademing oor Wie God is (Job 38:1-39:38)
Nov 07, 2023
Elihu: Dink na oor die groot dade van God! (Job 36:1-37:24)
Nov 06, 2023
Elihu: God doen nooit verkeerd nie: Hy laat geregtigheid geskied (Job 34:1-35:16)
Nov 03, 2023
Elihu: almal is gelyk voor God; Hy spreek die mens aan (Job 32:1-33:33)
Nov 02, 2023
Die moedelose en hopelose Job (Job 30:1-31:40)
Nov 01, 2023
Wysheid is om die Here te dien, maar spog Job hier? (Job 28:12-29:25)
Oct 31, 2023
Job begin sy langste toespraak: die wonderlike God (Job 26:1-27:23)
Oct 30, 2023
Job raak ongeduldig met God (Job 24:1-25:6)
Oct 27, 2023
Elifas sê: Jou sondaar! Job antwoord: God doen wat hy wil (Job 22:1-23:17)
Oct 26, 2023
Goddeloses se kort blydskap; tog word hulle ryk en vernaam (Job 20:1-21:34)
Oct 25, 2023
Bildad: onheil vir die Goddeloses, Job: Ek sal God sien (Job 18:1-19:29)
Oct 24, 2023
Job: God is daar bo; geen hoop in die doderyk nie (Job 16:1-17:16)
Oct 23, 2023
Job: Ons lewe is kort en vol onrus; Elifas: Wil jy jou woede op God afkoel? (Job 14:1-15:35)
Oct 20, 2023
Job antwoord Sofar: Wie weet nie al die dinge nie? (Job 12:1-13:28)
Oct 19, 2023
Sofar sê vir Job: gebruik jou verstand reg (Job 11:1-20)
Oct 18, 2023
Die wysheid en krag van God is groot (Job 9:1-10:22)
Oct 17, 2023
Sal God die reg verdraai? (Job 8:1-22)
Oct 16, 2023
Job is raadop; wat is die mens? (Job 6:1-7:21)
Oct 13, 2023
Job en Elifas praat oor onskuld en gesondheid (Job 4:1-5:27)
Oct 12, 2023
Job vervloek sy geboortedag en begin met 'n selfgesprek (Job 3:1-26)
Oct 11, 2023
Die Satan takel Job (Job 2:1-13)
Oct 10, 2023
Inleiding; Job word deur rampe getref (Job 1:1-21)
Oct 09, 2023
Die Purimfees; Mordegai beywer hom vir sy Joodse volksgenote (Ester 9:20-10:3)
Oct 06, 2023
Die Jode verdedig hulself en maak hulle vyande dood (Ester 8:1-9:19)
Oct 05, 2023
Haman word opgehang (Ester 7:1-10)
Oct 04, 2023
Koning Ahasveros beloon Mordegai (Ester 6:1-14)
Oct 03, 2023
Ester gee 'n ete; Haman bou 'n galg (Ester 5:1-14)
Oct 02, 2023
Mordegai en Ester span saam teen die bose Haman (Ester 4:1-17)
Sep 29, 2023
Mordegai en Haman tree na vore (Ester 2:19-3:15)
Sep 28, 2023
Ester word die nuwe koningin (Ester 2:1-18)
Sep 27, 2023
Koningin Vasti gaan onder (Ester 1:1-22)
Sep 26, 2023
Waarskuwing en groete (2 Korintiers 13:1-13)
Sep 25, 2023
Optrede van die gemeente (2 Korintiers 12:11-21)
Sep 22, 2023
Visioene en openbarings (2 Korintiers 12:1-10)
Sep 21, 2023
Paulus se ontberinge as apostel (2 Korintiers 11:16-33)
Sep 20, 2023
Paulus, die valse apostels en die gemeente (2 Korintiers 11:1-15)
Sep 19, 2023
Paulus oor sy apostoliese gesag (2 Korintiers 10:1-18)
Sep 18, 2023
Gee geskenke uit dankbaarheid (2 Korintiers 9:1-15)
Sep 15, 2023
Paulus stuur Titus en ander manne Jerusalem toe (2 Korintiers 8:16-24)
Sep 14, 2023
Christelike vrygewigheid (2 Korintiers 8:1-15)
Sep 13, 2023
Paulus se blydskap oor Titus se koms (2 Korintiers 7:2-16)
Sep 12, 2023
Wy jou aan God toe (2 Korintiers 6:14-7:1)
Sep 11, 2023
Ons is medewerkers van God en met mekaar (2 Korintiers 6:1-13)
Sep 08, 2023
In die bediening van die versoening (2 Korintiers 5:11-21)
Sep 07, 2023
Moed om te volhard in verandring (2 Korintiers 4:16-5:10)
Sep 06, 2023
Breekbare kleipotte; die krag van die Evangelie (2 Korintiers 4:1-15)
Sep 05, 2023
Die Heilige Gees maak jou bekwaam (2 Korintiers 2:14-3:18)
Sep 04, 2023
Plusmense! (2 Korintiers 1:12-2:13)
Sep 01, 2023
Inleiding; lofsegging (2 Korintiers 1:1-11)
Aug 31, 2023
Vier laaste foto's (Nehemia 13:1-31)
Aug 30, 2023
Die droom word waar! (Nehemia 12:-47)
Aug 29, 2023
Die inwoners van Jerusalem (Nehemia 11:1-36)
Aug 28, 2023
Onderneming om volgens God se wet te lewe (Nehemia 9:38-10:39)
Aug 25, 2023
'n Vasdag van verootmoediging (Nehemia 9:1-37)
Aug 24, 2023
By die Waterpoort; huttevees word gevier (Nehemia 7:73-8:19)
Aug 23, 2023
Die muur word voltooi (Nehemia 6:1-7:72)
Aug 22, 2023
Teenstand deur Nehemia se eie mense (2) (Nehemia 5:1-19)
Aug 21, 2023
Teenstand van buite teen die bouwerk (1) (Nehemia 4:1-23)
Aug 18, 2023
Die bouwerk aan die stadsmuur kry momentum (Nehemia 3:1-32)
Aug 17, 2023
Aanloop tot die bou v.d. stadsmuur (Nehemia 2:1-20)
Aug 16, 2023
Inleiding; Nehemia die visionêr en gebedsreus (Nehemia 1:1-11)
Aug 15, 2023
Die dilemma oor vreemde vroue (Esra 9:1-10:44)
Aug 14, 2023
Esra kom op die toneel (Esra 7:1-8:36)
Aug 11, 2023
Voltoiing v.d. tempelherstel (Esra 6:1-22)
Aug 10, 2023
Bouwerk van die tempel begin sukkel-sukkel (Esra 4:1-5:17)
Aug 09, 2023
Die terugkeer uit Babel begin (Esra 2:1-3:13)
Aug 08, 2023
Inleiding; Kores se proklamasie (Esra 1:1-11)
Aug 07, 2023
Slot: 3 kort dele (1 Korintiers 16:1-24)
Aug 04, 2023
Die opstandings liggaam (1 Korintiers 15:35-58)
Aug 03, 2023
Die opstanding van die dooies (1 Korintiers 15:12-34)
Aug 02, 2023
Goeie orde in die gemeente; die opstanding van Christus (1 Korintiers 14:26-15:11)
Aug 01, 2023
Die gawe om die boodskap te verkondig (1 Korintiers 14:1-25)
Jul 31, 2023
Een liggaam; die liefde (1 Korintiers 12:12-13:13)
Jul 28, 2023
Die verskeidenheid oor geestelike gawes (1 Korintiers 12:1-11)
Jul 27, 2023
Nagmaal en selfondersoek (1 Korintiers 11:17-34)
Jul 26, 2023
Optrede in die erediens (1 Korintiers 11:2-16)
Jul 25, 2023
Alles tot eer van God (1 Korintiers 10:23-11:1)
Jul 24, 2023
Waarskuwing teen afgodery (1 Korintiers 10:1-22)
Jul 21, 2023
Word alles vir almal! (1 Korintiers 9:19-27)
Jul 20, 2023
Die regte en pligte van 'n apostel (1 Korintiers 9:1-18)
Jul 19, 2023
Sterker en swakker Christene (1 Korintiers 8:1-13)
Jul 18, 2023
Oor ongetroudes en weduwees (1 Korintiers 7:25-40)
Jul 17, 2023
Raad oor die huwelik (1 Korintiers 7:1-24)
Jul 14, 2023
Verheerlik God in julle liggame (1 Korintiers 6:12-20)
Jul 13, 2023
Verlore brief; hofsaak tussen Christene (1 Korintiers 5:9-6:11)
Jul 12, 2023
Onsedelikheid in die gemeente (1 Korintiers 4:17-5:8)
Jul 11, 2023
Die bediening van die apostels (1 Korintiers 4:1-16)
Jul 10, 2023
Vervul julle roeping (1 Korintiers 3:9b- 23)
Jul 07, 2023
Pastorale gesprek oor openbaring en verdeeldheid (1 Korintiers 2:6-3:9a)
Jul 06, 2023
Verdeeldheid; krag en wysheid van God; Paulus se prediking (1 Korintiers 1:10-2:5)
Jul 05, 2023
Inleiding; Groet en danksegging (1 Korintiers 1:1-9)
Jul 04, 2023
Jerusalem se laaste ses konings; Jerusalem val (586 v.C.) (2 Kronieke 34:1-36:23)
Jul 03, 2023
Jerusalem word beleer; Hiskia, Manasse en Amon (2 Kronieke 32:1-33:25)
Jun 30, 2023
Die paasfees word gevier (2 Kronieke 30:1-31:21)
Jun 29, 2023
Agas en Hiskia (2 Kronieke 28:1-29:36)
Jun 28, 2023
Die vroom Ussia en Jotam sterf albei (2 Kronieke 26:1-27:9)
Jun 27, 2023
Die vroom Joas en Amasia sterf albei (2 Kronieke 24:1-25:28)
Jun 26, 2023
Joas word koning; Atalia sterf (2 Kronieke 22:10-23:21)
Jun 23, 2023
Josafat se seuns; Joram en Ahasja (2 Kronieke 21:2-22:9)
Jun 22, 2023
Die vreemdste oorlog ooit (2 Kronieke 19:4-21:1)
Jun 21, 2023
Koning Josafat; hy veg saam met Agab (2 Kronieke 17:2-19:3)
Jun 20, 2023
Koning Asa se regering (2 Kronieke 15:1-17:1)
Jun 19, 2023
Abia en Jerobeam maak oorlog; Asa (2 Kronieke 13:1-14:15)
Jun 16, 2023
Rehabeam se optrede; inval in Juda; sy dood (2 Kronieke 11:1-12:16)
Jun 15, 2023
Die koningin van Skeba; skeuring van die Ryk (2 Kronieke 9:1-10:19)
Jun 14, 2023
Inweiding v.d. tempel; administraiewe reëlings (2 Kronieke 7:1-8:18)
Jun 13, 2023
Die ark; Salomo se gebed (2 Kronieke 5:2-6:42)
Jun 12, 2023
Salomo en die tempelbou (2 Kronieke 3:1-5:1)
Jun 09, 2023
Inleiding ;Salomo kry wysheid; voorbereidng vir tempelbou (2 Kronieke 1:1-2:18)
Jun 08, 2023
Dawid se afskeid (1 Kronieke 29:1-30)
Jun 07, 2023
Poortwagte, familiehoofde, amptenare; Dawid se laaste opdragte (1 Kronieke 26:1-28:21)
Jun 06, 2023
Dawid stel tempeldienaars aan (1 Kronieke 23:1-25:31)
Jun 05, 2023
Die volkstelling; voorbereidings vir die tempelbou (1 Kronieke 21:1-22:19)
Jun 02, 2023
Die kronis lig Dawid uit (1 Kronieke 18:1-20:8)
Jun 01, 2023
Dawid wil 'n tempel bou (1 Kronieke 17:1-27)
May 31, 2023
Die ark arriveer in Jerusalem; feesvieringe (1 Kronieke 15:1-16:43)
May 30, 2023
Dawid wil die ark bring, sy paleis en gesin (1 Kronieke 13:1-14:17)
May 29, 2023
Dawid word koning en verower Jerusalem (1 Kronieke 11:1-12:40)
May 26, 2023
n Herinnering; die ballingskap en Saul se dood (1 Kronieke 9:1-10:14)
May 25, 2023
Die stamme oos van die Jordaan; Levitiese priesters; tempelsangers (1 Kronieke 5:1-8:40)
May 24, 2023
Inleiding; Oorsig van rolspelers (1 Kronieke 1:1-4:43)
May 23, 2023
Laaste opdragte en lofprysing (Romeine 16:17-27)
May 22, 2023
Groete (Romeine 16:1-16)
May 19, 2023
Paulus se gesindheid en voorneme (Romeine 15:14-33)
May 18, 2023
Die wat sterk is moet die swakkeres help (Romeine 15:1-13)
May 17, 2023
Moenie jou broer laat struikel nie (Romeine 14:13-23)
May 16, 2023
Leef tot eer van die Here (Romeine 14:1-12)
May 15, 2023
Die tyd is dringend (Romeine 13:8-14)
May 12, 2023
Die Christen en die owerheid (Romeine 13:1-7)
May 11, 2023
Riglyne vir praktiese Christenskap (Romeine 12:9-21)
May 10, 2023
Die nuwe lewe in Christus (Romeine 12:1-8)
May 09, 2023
Wat hou die toekoms vir Israel in? (Romeine 11:25-36)
May 08, 2023
Jode en heidene kan gered word (Romeine 11:1-24)
May 05, 2023
Verlossing vir elkeen wat in Christus glo (Romeine 10:5-21)
May 04, 2023