Listen to a podcast, please open Podcast Republic app. Available on Google Play Store and Apple App Store.
| Episode | Date |
|---|---|
|
Episode 50 x Movember-Ghost Pepper-GTA6 x Wie Het Regtig Die Beste Snor In Die Wêreld, KFC Se Ghost Pepper Challenge, Movember En GTA6.
|
Nov 24, 2023 |
|
Episode 49 x Project Neom-Chat GPT-FIFA x Die Neom Project In Saudi Arabia, Chat GPT Se Nuwe Update "Vision" En 'N Vinnige Fifa Game.
|
Nov 10, 2023 |
|
Episode 48 x Halloween x Weird Shit In Vietnam, Stoele Wat Vanself Rond Skuif En Kak Scary Movies.
|
Oct 31, 2023 |
|
Episode 47 x Scott König x . Ons Nuwe Co-Host, Die Rugby World Cup Finals En Fury Vs Ngannou.
|
Oct 30, 2023 |
|
Episode 46 x SD Pypers x Boks As 'N Sport, Dricus Du Plessis VS Robert Whittaker & Load Shedding In Suid-Afrika.
|
May 13, 2023 |
|
Episode 45 x Vernon Mclean x Tiktok Fame, Hoe Om Met Haters Te Deel En Potch Avonture.
|
May 05, 2023 |
|
Episode 44 x Hanro Enslin x Agter Die Skerms Van 'N Fighter Se Lewe, Die Prep Vir Fight Camp En Gebreekte Neuse.
|
Jun 17, 2022 |
|
Episode 43 x Daniel Nel x Die Eerste Brandy Wat In 1880 Gemaak Is By Boplaas, Bourbon Barrels En Die Proses Van Whiskey Maak.
|
May 28, 2022 |
|
Episode 42 x Andrew Greeff x Die Laaste Episode In Die Studio, Ons Praat Behoorlik Bol en Dinge Raak Cringy.
|
Apr 30, 2022 |
|
Die Spook Van Uniondale.
|
Mar 31, 2022 |
|
Wrong Turn En Kak Praat.
|
Mar 30, 2022 |
|
Episode 41 x Jarryd Haupt #2 x 6 Dae In Ukraine, In Die Middel Van Die Oorlog En Wat Die Media Jou Nie Vertel Nie.
|
Mar 21, 2022 |
|
Scary Movies Wat Ons Nie Moes Gekyk Het Nie.
|
Feb 25, 2022 |
|
Die Paranormal Wêreld.
|
Feb 24, 2022 |
|
Slaapverlamming - Sleep Paralysis.
|
Feb 23, 2022 |
|
Helder Drome - Lucid Dreams.
|
Feb 21, 2022 |
|
Die Scary Drome.
|
Feb 01, 2022 |
|
Die Kempton Park Hospitaal.
|
Feb 01, 2022 |
|
Die Amityville Horror.
|
Jan 27, 2022 |
|
Episode 40 x Jarryd Haupt x Russian Standard Vodka, Die Kakste Vlug Ooit En Job Shortages In Ander Lande.
|
Jan 25, 2022 |
|
Episode 39 x Jonty Crawley & Hendri Viljoen x Hardcore Bike Tricks, Gaming In 2022 & 'N Vinnige Kuier In Ieland.
|
Dec 31, 2021 |
|
Episode 38 x Drikus Nieman x Die Designing & Illustration Wêreld, Gaming En Die FKN Covid Restrictions.
|
Nov 30, 2021 |
|
Episode 37 x Theo Swanepoel x Wat Het Jy Nodig Om 'N Suksesvolle Entrepreneur Te Word, Die Wonders Van Kreatiwiteit En Geduld.
|
Nov 29, 2021 |
|
Episode 36 x Quentin Binneman x Die Doel Van 'N Finansiële Adviseur, Lewensversekering En Wat Los Jy Regtig Agter Vir Jou Familie?
|
Nov 26, 2021 |
|
Episode 35 x Eduan Van Sittert x Die Era Van NFT's En Crypto, Tattoos En Graphic Designing.
|
Nov 23, 2021 |
|
Episode 34 x Barend Mynhardt & Iwan Sipsma x Halloween.
|
Oct 31, 2021 |
|
Episode 33 x Bryan Habana x Kleintyd Drome, World Cup Feels En Die Lewe Na Rugby.
|
Oct 21, 2021 |
|
Episode 32 x Francois Van Coke x Van Coke, 'N Gesteelde Nirvana CD En 18 Jaar Van Fokofpolisiekar.
|
Oct 20, 2021 |
|
Die Geval Van Jessica En Die Valhalla Spookhuis.
|
Oct 07, 2021 |
|
Episode 31 x Reynardt Hugo x Die Nagevolge Van Drank En Pornografie, Social Media Cringe, En Die Binnelanders Familie.
|
Oct 05, 2021 |
|
Episode 30 x Adriaan Scheepers #2 x Oudtydste Bygelowe, Woord/Testimonies Op 'N Unieke Manier En Manscaped Stories.
|
Sep 28, 2021 |
|
Episode 29 x Gunther Swart x Die Canon R3, Wildlife Photography En Live Streaming.
|
Sep 25, 2021 |
|
Episode 28 x Ruan Wessels x Dronk En Danig, Cradock Se Spookstories En Sy Liefde Vir Skateboarding
|
Sep 04, 2021 |
|
Episode 27 x Pietie Beyers x Die Realness Agter Skemerson, Die Vrees Van Vernedering Op Hoërskool En Hy Wat Zulu Begin Leer Het.
|
Aug 25, 2021 |
|
Episode 26 x Ruan Graaff x Van Koppe Stamp Met Jo Black Tot Record Breaking Toere In Die Industrie, Shows Na Lockdown En MMA.
|
Jul 24, 2021 |
|
Episode 25 x Q-man #2 x Die Nuwe Boer Cola, Hoe Bekendes 'N Nuwe Audience Na Boks Toe Bring En Social Media As 'N Drug.
|
Jun 19, 2021 |
|
Episode 24 x Stefan Marais x Ons Eie Local Mesmaker, Die Oorhandiging Van 'N Nuwe Mes En 'N Perfekte Vadersdag Geskenk.
|
Jun 07, 2021 |
|
Episode 23 x Thomas Hollier x Wanneer Jy Alles Verloor, #EkHetJouBuddy en Tollie Merch.
|
Mar 17, 2021 |
|
Episode 22 x Ruan Van Rooyen x Die Doel Van Baard Olie, Om 'N Klein Besigheid Te Ondersteun En 'N Vinnige Spook Storie.
|
Mar 11, 2021 |
|
Episode 21 x Daniel Rademeyer x Dan Se Strip Episode By Die Dokter, Sy "Vine" Dae (Voor Tik Tok) En Die Treffer Music Video "Dames".
|
Feb 22, 2021 |
|
Episode 20 x Q-Man #1 x Diep Gesprekke Oor Ons Vorige Werke, Hoe QMAN En Lae Houe Begin Het En 'N Industrie Wat Sukkel.
|
Jan 09, 2021 |
|
Episode 19 x Adriaan Venner Scheepers x XOTV As 'N Creator Platform, Trips Wat Gecancel Is a.g.v Corona En Vlogs In Die Toekoms.
|
Jan 03, 2021 |
|
Episode 18 x Dian Pitout x Dian Praat Oor Sy Skool Dae, Die Storie Agter Tjekitkwagga En Die Einde Van Seisoen Een.
|
Dec 24, 2020 |
|
Episode 17 x Carl Schutte x Die Dae Van 'n Jeugpastoor, My Heel Eerste Video Shoot En Die Mooiste Beskrywing Van Liefde.
|
Dec 24, 2020 |
|
Episode 16 x Heinrich Ahlers x Fly Fishing By Dullstroom, Die Uitvoer Van Druiwe En Wyn En Sy Groot Kar Ongeluk.
|
Dec 22, 2020 |
|
Episode 15 x Tristan Van Schalkwyk x ’N Lekker Koppie Starbucks Koffie, Ons Planne Vir FKNxMAN en Gaming.
|
Dec 21, 2020 |
|
Episode 14 x Wikus De Beer & Markus Van Der Merwe x Die Vleishuis, Skrik Maak Sessies En Lekker Local Biltong En Droëwors.
|
Nov 20, 2020 |
|
Episode 13 x Iwan Sipsma x Neurofisiologie, Die Lewe En Baie Lekker Whiskey
|
Oct 07, 2020 |
|
Episode 12 x Quentin Binneman, J.D Van Der Westhuizen & Markus Van Der Merwe x Die Eerste Keer In 6 Jaar Wat Ons Al 4 Bymekaar Is.
|
Aug 26, 2020 |
|
Episode 11 x Martin Smith x Troues Word Geskuif Na 2021, Ons Kinder Dae En Alles Wat Jy Op Youtube Kan Leer.
|
Aug 18, 2020 |
|
Episode 10 x Edmundt Fouche x Pa Word Op 21, Ryan Reynolds Se Sarkasme En 'N Sneak Peak Van Ons Merch.
|
Aug 03, 2020 |
|
Episode 9 x Ett Venter x Ett Se Travels Na Iceland, Tokyo En Hoe Fotografie Sy Lewe Verander Het
|
Jul 21, 2020 |
|
Episode 8 x Clinton Lehman x Vespas In Pretoria, Rooiwyn En Tattoos
|
Jul 15, 2020 |
|
Episode 7 x Percy Ekron x My Pa Se Bouncer Dae By Jacqueline's, Die Hospitaal Se Gordyne Wat Aan Die Brand Gesteek Is En Die 20Kg Omo Sak In Fonteine Sirkel.
|
Jul 07, 2020 |
|
Episode 6 x Matthew Oberem x Visvang, Die Koue, Lekker Koffie En Die Beste Hand Sanitiser Wat Kieme Doodmaak.
|
Jul 03, 2020 |
|
Episode 5 x Louis Venter x Louis Praat Oor Houtwerk
|
Jun 28, 2020 |
|
Episode 4 x Ruann Visser x Ruann Visser En Sy Boxing Career
|
Jun 25, 2020 |
|
Episode 3 x Donovan Ekron x Die Eerste Week Sonder Die Manne
|
Jun 13, 2020 |
|
Episode 2 x Matthew Oberem & Markus Van Der Merwe x Die Warm Een
|
Jun 13, 2020 |
|
Episode 1 x Welkom by FKNxMAN
|
Jun 13, 2020 |